Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muir Holiday Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Lionel B
1 nag
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, altyd my oornag bestemming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly. Ons het gevra vir rolstoel vriendelik. Die eenheid 8 was ideaal vir 'n rolstoelgebruiker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal graag langer wil bly. Kingfisher 9 was skoon, netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muir Vakansie Woonstelle
Muir Holiday Apartments
Dankie vir jou terugvoer, Nicolene. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle

Elizna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Het heerlik gekuier en lekker gerus. Baie gerieflike plekkie met alles wat jy nodig het. Stap afstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muir Vakansie Woonstelle
Muir Holiday Apartments
Dankie vir jou terugvoer, Elizna. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle

Simon D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Pleasant, clean, and did the job. Just one night, reasonably priced, clean, and well run.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muir Vakansie Woonstelle
Muir Holiday Apartments
Thank you, Simon. It was a pleasure accommodating you. We hope to see you again.

Sally L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We would enjoy returning to Muir. We enjoyed our stay very much. Ina, the office lady, was kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muir Vakansie Woonstelle
Muir Holiday Apartments
Thank you, Sally. It was a pleasure accommodating you. We hope to see you again.

Alicia J
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Heerlik maar kort. Het lekker gebly. Maar min tyd.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Waarde vir geld. Ons het die naweek baie geniet. Die plekkie was mooi skoon met aankoms en alles het gewerk. Lekker sentraal geleë naby alles. Die feit dat ons 2 x Labrador honde kon saamneem, was 'n absolute bonus. Sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Muir Vakansie Woonstelle
Muir Holiday Apartments
Dankie vir jou terugvoer, Marius. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle

Luana H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Loopafstand van die see. Baie om te doen en sien sommer lekker naby. Baie dankie vir 'n skoon en netjiese plekkie. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fred G
1 nag
4.0
Apr 2024

Great, comfortable bed. Really enjoyed my stay. Lady in reception very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Muir Vakansie
Woonstelle ...

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Muir Hoiday Flats, Perlemoenlaan 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMDIyMjc4LWZjNmUtNDY4OS1iODAwLWNiYjBiNTllYjNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 Muir Hoiday Flats Perlemoen Ave 5 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.382190665439 21.42072149994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang