Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muir Holiday Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Muir Vakansie
Woonstelle ...

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 115 resensies vir Muir Holiday Apartments
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lionel B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel B

Fantasties.

Baie lekker gebly, altyd my oornag bestemming!

Johann R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Baie lekker gebly.

Ons het gevra vir rolstoel vriendelik. Die eenheid 8 was ideaal vir 'n rolstoelgebruiker.

Nicolene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Sal graag langer wil bly.

Kingfisher 9 was skoon, netjies en ruim.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Nicolene. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Elizna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S

Het heerlik gekuier en lekker gerus.

Baie gerieflike plekkie met alles wat jy nodig het. Stap afstand van die see.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Elizna. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Simon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon D

Pleasant, clean, and did the job.

Just one night, reasonably priced, clean, and well run.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Thank you, Simon. It was a pleasure accommodating you. We hope to see you again.

Muir Holiday Apartments
Sally L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally L

We would enjoy returning to Muir.

We enjoyed our stay very much. Ina, the office lady, was kind and helpful.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Thank you, Sally. It was a pleasure accommodating you. We hope to see you again.

Muir Holiday Apartments
Alicia J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia J

Heerlik maar kort.

Het lekker gebly. Maar min tyd.

Marius B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Waarde vir geld.

Ons het die naweek baie geniet. Die plekkie was mooi skoon met aankoms en alles het gewerk. Lekker sentraal geleë naby alles. Die feit dat ons 2 x Labrador honde kon saamneem, was 'n absolute bonus. Sal definitief weer gaan.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Marius. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Luana H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luana H

Loopafstand van die see. Baie om te doen en sien sommer lekker naby.

Baie dankie vir 'n skoon en netjiese plekkie. Vriendelike diens.

Fred G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred G

Great, comfortable bed.

Really enjoyed my stay. Lady in reception very helpful.

Clarence C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clarence C

Lekker geslaap, netjies en skoon.

Sien sterre.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Clarence. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig. Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Lolo H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lolo H

Comfortable but pricey.

Very clean and the communication from the host was excellent. We just found it to be an expensive stay for 2 people. Thanks so much.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Thank you, Lolo. It was a pleasure accommodating you.

Muir Holiday Apartments
Selome J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Selome J

Gemiddelde verblyf.

Daar was slegs 1 waaier vir 2 kamers te vinde en die eenheid het 'n vreemde reuk gehad. Die kombuis was nie so skoon soos wat daar van jou verwag word om dit te laat nie. Jou voertuig staan buite op die gras waar die sproeiers dit die volgende oggend nat spuit.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons sal kyk vir verbeterings.

Muir Holiday Apartments
Pat V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat V

Lovely spacious accommodation.

We really enjoyed our stay. The unit was well-equipped and decorated. We will definitely recommend it to our friends. Thank you.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Thank you Pat. It was a pleasure accommodating you.

Muir Holiday Apartments
David B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Very pleasant and will come again.

One hot plate on the stove was not working, but everything else was clean and working perfectly.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Thank you David. It was a pleasure accommodating you.

Muir Holiday Apartments
Annie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie K

Ons woonstel was so pragtig en ruim, goed toegerus, sal enige tyd weer daar oorbly!

Beste van alles: ons honde-kind was net so welkom!

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie Dankie Annie, dit was n plesier om jul te akkommodeer, hoop ons sien julle sommer weer gou.
Muir Groete

Muir Holiday Apartments
Michelle E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Goeie nagrus op die see se voorstoep.

Die woonstel is goed toegerus en die liggie wat aangaan met loadshedding is baie gaaf. Goeie bed met sagte lakens. Ons het baie lekker gekuier.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Michelle, dit was n groot plesier om jul te akkommodeer. Hoop ons sien jul gou weer

Muir Holiday Apartments
Victor V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V

Lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier. Als is soos dit voorgegee was.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, hoop ons sien julle weer. Dankie vir die ondersteuning.

Muir Holiday Apartments
Jaco B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Uistekende verblyf en beveel Muir Holidays Flats aan vir gesinne met klein kinders en tieners.

Plekkie was so mooi ingerig en personeel baie vriendelik en bedagsaam om ons kuier hier plesierig en aangenaam te maak.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Jaco. Dit was n groot plesier om jul te akkommodeer, hoop ons sien jul gou weer.

Muir Holiday Apartments
Bernadette H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette H

Very relaxing. Close to beach and the shop. Had everything you needed to cook food or even bake.

Very clean. Situated in a nice quiet area.

Pietee B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietee B

Lekker en rustig.

Gerieflike, skoon verblyf. Stilbaai is wonderlik.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Dankie Pieter
Dit was 'n voorreg om jul 'n te akkommodeer
Hoop ons sien gou weer.
Dankie vir die kuier
Stilbaai Muir Groete

Muir Holiday Apartments
Jolize G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize G

Baie aangenaam en tevrede.

Muir Holiday Flats bied alles wat jy nodig het en alles is baie mooi skoon en netjies.

Ilse M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse M

Baie netjies.

Oulike plekkie, baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Ilse. Dit was n groot plesier om jul te akkommodeer. Hoop ons sien sommer weer vinnig.
Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Jessica P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica P

Baie lekker.

Was baie lekker dankie.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Jessica, dit was 'n groot plesier om jul te akkommodeer. Hoop ons sien gou weer.

Muir Holiday Apartments
Lucius K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucius K

Lekker gemaklik en spasie.

Baie lekker gebly en gebraai. See is stapafstand en sal weer kom kuier.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Dankie vir jou besoek. Hoop ons sien julle gou weer.

Muir Holiday Apartments
Ab V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ab V

Just an overnight stay.

Drinking water was provided; very hot geyser water; street car parking was a surprise.

Greensun Renewable Energy T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greensun Renewable Energy T

Lovely place to stay.

Our guys loved the Muir Holiday Flats. It was cosy and a home away from home.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Thank you for staying at Muir. It was a pleasure accommodating you.

Muir Holiday Apartments
André P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André P

Baie oulike plekkie.

Groot, ruim vakansiehuisie.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jul boodskap. Dit was 'n voorreg om jul te akkommodeer. Veilig ry .Hoop ons sien jul weer.

Muir Holiday Apartments
Godfrey M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey M

Enjoyable, refreshing and most comfortable.

My wife and I being an elderly couple were very comfortable and relaxed in the flat. However next time do consider the elderly for a ground floor flat as the stairs can be tiring. Also the vacating time of 9. 00am should rather be changed 10. 00am as one really has to rush the morning to vacate the premises. Otherwise thanks for a lovely stay. Alida is very sweet and kind.

Ann S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S

Good value for money and well appointed unit. Close to the river. Pet friendly.

Well appointed unit.

William T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William T

Lekke.

Kuier weer as ek daar uit kom.

Shanan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanan S

Baie geniet, huis is voldoende vir wat ons nodig gehad het.

Woonstel is baie netjies en skoon. Alles was beskikbaar.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie Shanan. Dit was 'n plesier om jul te akkommodeer. Hoop ons sien jul gou weer.
Muir Span

Muir Holiday Apartments
Bardine W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardine W

Heerlike naweek by die see. Sal beslis weer 'n bespreking maak met die volgende sporttoer na Stilbaai.

Die huisies was skoon en netjies. Kommunikasie met Muir Holiday Flats was uitstekend. Hulle is baie vriendelik en behulpsaam. Die bonus was dat ons, ons hondekind kon saam neem. Ons sal hulle definitief aanbeveel.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Bardine.

Dankie vir die lieflike terugvoering. Ons is bly julle het die tyd saam met ons geniet! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Muir Span

Muir Holiday Apartments
Mariska G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G

Wat 'n heerlike ervaring - beslis ons volgende slaapplek as ons weer in daardie rigting toer.

Netjies, skoon en gemaklik. Heerlike buite-braai kuierplek.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Mariska, baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Ons is bly julle het dit geniet by ons en hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Muir Span.

Muir Holiday Apartments
Karien D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Alles was fantasties.

Die skoonste plek wat ek nog in gebly het.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Karien

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Vriendelike Groete
Muir Span

Muir Holiday Apartments
Claudette M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette M

Ons het gehou van die feit dat dit lekker sentraal en naby alles is. Die hele unit was netjies en skoon.

Alles wat mens nodig het, was in unit. My eerste indruk is wanneer daar 'n skoon stort is en die linne en beddens netjies is. Lekker atmosfeer. Die buitebraai en privaat area voor unit is ook 'n pluspunt. Dit is in 'n lekker stil area en stapafstand van die see. Sal definitief die verblyf aanbeveel vir familie en vriende.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Claudette

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Ons is bly julle het die tyd saam met ons geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom hier by ons.

Vriendelike Groete
Muir Span

Muir Holiday Apartments
Arina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S

Ons het ons kuier baie geniet.

Baie netjies en skoon. Ligging uitstekend, naby see. Veilige area. Lekker braai-area. Ons sal definitief weer daar bly. Jacobus is 'n uitstekende tuinier en harde werker. Die woonstelle se tuine is pragtig versorg.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Arina

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf geniet! Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.

Vriendelike Groete
Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Marius N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Uitstekend.

Alles was 100 % en sal defnitief weer daar bly.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Goeie Middag Marius,

Dankie dat u Muir Vakansie Woonstelle as verblyf gekies het.

Ons is bly dat julle so 'n positiewe ervaring by ons gehad het en waardeer u algehele terugvoering.

Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Amber T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber T

Clean and close to the beach.

The position was perfect to get to the beach or river within a 5 minute walk. The flat was clean and perfectly equipped, we had a wonderful stay.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Good Day Amber,
We are so happy that Muir Holiday met your expectations.
We hope to see you and the family again soon.
Kind Regards
Muir Holiday Apartments

Muir Holiday Apartments
Frans S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Dit was baie ontspannend.

Rustige omgewing, lekker privaat.

Desmond S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond S

As jy nie omgee oor 'n see-uitsig nie, maar loopafstand van die strand wil wees, moenie huiwer om hier te bespreek nie!

Baie netjiese, gerieflike eenhede. Baie beïndruk gewees! Sal beslis weer daar bly!

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Desmond,

Dankie vir u verblyf met ons.
Ons waardeer u positiewe resensie.
Ons sien uit daarna om u spoedig weer te sien.

Vriendelike groete
Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Anschen D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anschen D

Gemaklike verblyf en my hondevriend is altyd welkom.

Dis wonderlik dat my hondevriend altyd welkom is daar. Al wat pla is dat SA al 12 jaar van beurtkrag het en gasteplekke in Stilbaai, hoewel hul van die duurste in die land is, het geen solar nie. Ek sou dink dis 'n goeie belegging om so iets aan gaste te bied, selfs gedeeltelike solar sal wonderlik wees. Die gasvrou by Muir is altyd uiters vriendelik en behulpsaam. Sy help met absoluut alles wat jy vra.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit is altyd lekker om julle hier te he! Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Muir Holiday Apartments
Nora J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora J

Waarde vir geld.

Sal beslis weer daar wil oorbly.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die tyd saam met ons geniet en sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom by ons.

Muir Holiday Apartments
Kobie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie D

Ek is seker as die bestuur van Muir die weer vir ons kon verbeter sou hulle dit gedoen het!

Ons was aangenaam verras met die hele geskiedenis van Muir-woonstelle wat deur die eienaar self aan ons vertel is. Ook is die personeel baie behulpsaam en vriendelik en geen moeite word ontsien om te help nie. Baie dankie ook dat julle bereid was om namens ons die medikasie vir my man te ontvang en na woonstel te bring.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Kobie
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was wonderlik om julle hier by ons te he! Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom!
Vriendelike Groete
Muir Span

Muir Holiday Apartments
Kevin O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin O

Lovely, clean place.

Well situated and secure.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Kevin,

Thank you for taking the time to review our establishment. We appreciate the feedback and we are glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you again in the future.

Warm Regards,
Muir Team

Muir Holiday Apartments
Petra L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra L

Ons het heerlik gekuier, dankie.

Baie goeie diens, plek is netjies en goed toegerus!

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Petra. Baie dankie vir die lieflike terugvoering en julle vriendelikheid toe julle hier gekuier het by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike Groete,
Muir Span

Muir Holiday Apartments
Felencia H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Felencia H

Lieflike en rustige kuier.

Muir Holiday Flats is baie netjies, maklik om te kry en naby see geleë. Sal beslis weer bespreek.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Goeie dag Felencia,

Dankie dat u Muir Vakansie Woonstelle gekies het as verblyf.
Ons waardeer u positiewe resensie.

Vriendelike groete,
Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Andre M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre M

Woonstel was netjies en toegerus met basiese items.

Geskik as oornagfasiliteit, maar nie vir vakansiedoeleindes. Televisie bo-op die yskas. Geen waaiers. Beknopte spasie, selfs vir slegs 2 persone.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Andre. Ons waardeer dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Ons vra om verskoning dat u ervaring van ons eenheid minder as bevredigend was - ons het probeer om die beskikbare spasie in die woonstelle ten beste te benut. Ons sal egter die kommentaar wat gemaak is, in ag neem en kyk waar ons kan verbeter.

Vriendelike Groete
Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Fanie T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie T

Die wooneenheid wat oorspronklik aan ons toegeken was was nie in 'n goeie toestand nie.

Die wooneenheid wat oorspronklik aan ons toegeken was was nie in 'n goeie toestand nie. Dit was ernstig geïnfekteer met kakkerlakke en die toilet was gebreek. Die bestuurderes het ons egter na 'n ander wooneenheid geskuif wat in 'n baie beter toestand was.

Christo G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo G

Aanvaarbaar.

Dink wel lugreëling sal nodig wees as baie warmer word. Dankie.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi Christo
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Ons sal definitief u voorstell in ag neem.
Ons hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom.
Vriendelike Groete
Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Sj D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj D

Wonderlike verblyf.

Was aangenaam verras met die eenheid. Alles is daar wat ons nodig gehad het en soveel meer. Dankie Nicolette vir die boodskap voor die tyd met al die besonderhede. Was heerlik gewees en sal definitief weer hier bespreek in die toekoms. Is elke sent werd!

Bryan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan S

It was very nice to stay there

Pleasent stay, everything we needed.

Marionel H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionel H

Heerlike verblyf.

Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Gerieflike beddens. Sal beslis weer daar bly.

Liana V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Wonderlike akkommodasie in 'n mooi dorpie.

'n Vinnige 5 min stap na die strand. Die woonstel is mooi skoon en ruim met 'n heerlike stoep vir braai. Sal beslis weer daar bespreek. Dankie.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

bly om te hoor julle het pragtige Stilbaai geniet en dat julle te vrede was met die akkomodasie by ons.
Hoop om julle gou weer te sien.

Muir Holiday Apartments
Truter C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truter C

Safe, beautiful, peaceful.

The location of the flat was perfect. I’ve never felt so safe at a holiday destination. Everyone is friendly and willing to provide a great service. The flat is very good and have everything one will ever need.

Frederik B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik B

Skoon en netjies.

Die eenhede het alles in wat mens verlang, is skoon, netjies en binne kort afstand van strand en rivier. Rustige omgewing.

Corne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Uitstekende verblyf.

Lekker sentrale verblyf naby see en hawe. Eenhede goed ingerig met alles wat nodig is.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Hi, baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendelike Groete
Nicolette

Muir Holiday Apartments
Lorna G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna G

Aangenaam.

Alles was reg soos adverteer word. Skoon en netjies, gerieflik om reg voor jou kamer te parkeer vir bagasie.

Wilhelm F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm F

Rustige omgewing met goed versorgde wooneenhede.

Ons is voor die tyd per e-pos ingelig oor sleutels en ander noodsaaklike inligting. Heerlike skoon en goed versorgde fasiliteite. Ons stel voor dat die inligting wat voor die tyd aan kliënte gestuur word opgedateer moet word, bv. tye wat Spar en OK Foods oop is. Het op Sondag net na 14:00 aangekom en kon nêrens kos koop nie.

Christo S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Stil en rustig. Lang lys van moets en moenies!

Badkamer beknop en stortgordyn nie so netjies.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Liewe Christo,
Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om ons terugvoer te gee. Ons waardeer alle terugvoer wat verskaf word. Ons sal dadelik na die stortgordyne kyk om te verseker dat dit op standaard is. Ons vra om verskoning dat u ervaring van ons badkamers minder as bevredigend was, ons het probeer om die beskikbare spasie in die woonstelle ten beste te benut; ons sal egter die kommentaar wat gemaak is, in ag neem. Ons hoop dit sal jou nie weerhou om ons in die toekoms weer te besoek nie. Baie dankie, die span by Muir Vakanise Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Harry S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S

Goed toegeruste plekkie naby aan die see.

Stilbaai is 'n pragtige area met heelwat doendinge.

Johan K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Heerlike skoon akkommodasie vir 'n billike prys.

Sien sterre.

Henning V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henning V

Lekker en rustig.

Die woonstelle beskik oor al die geriewe en is naby see geleë.

Jolandi N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandi N

Was vir werk in Stilbaai.

Klein ruimte, maar perfek gewees vir kort besoek, vir slegs kort periode. Geen plek egter of fasiliteite om daar werk uit te rig soos lessenaar nie. Anders baie netjies en alles wat nodig is.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Goeie dag Jolandi,

Dankie vir die terugvoering.

Daar is egter 2 woonstelle op ons perseel wat die fasiliteit sal bied vir so versoek.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Muir Vakansie Woonstelle.

Vriendelike Groete,
Muir Vakansie Woonstelle

Muir Holiday Apartments
Jaco V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Baie aangenaam en gerieflik.

Die eenheid was skoon, netjies en goed toegerus.

Aaron V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aaron V

Quite and peaceful serene.

The setting and surroundings just radiates beauty and tranquility.

Gwen P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gwen P

Aangenaam

Om 9h00 uit te check is te vroeg en om self skottelgoed voor uitcheck te was, as uitcheck 9h00 is, is vir 'n vakansieganger uiters ongerieflik.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Dankie vir u resensie.
Muir Vakansie Woonstelle het vasgestelde reëls, maar gaste kan geakkommodeer word indien daar vooraf reëlings getref word.

Muir Holiday Apartments
Norman G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Norman G

Baie min geslaap. Groep mense langs altwee woonstelle het geraas tot 2:00 die oggend.

Ongelukkig het een groot groep mense meeste van die woonstelle bespreek as een groep. So hulle het heen en weer beweeg en geraas gemaak tot 2:00 die oggend. Ek moes uitgaan en hulle mooi vra om stil te word. Natuurlik het hulle nie daarvan gehou nie. Ek het die noodkontaknommer geWhatsApp met geen antwoord nie. Eers volgende oggend nadat ek weer 'n WhatsApp gestuur het het ek antwoord teruggekry. Definitief nooit weer daarna toe nie. Die mure is so dun tussen die woonstelle dat jy die mense se volle gesprek kan volg. Bitter sleg ervaring na 'n goeie week se vakansie in die Tuinroete en ons laaste stop in Stilbaai word nagmerrie met dronk mense en veiligheid van my familie nadat ek hulle moes stilmaak. Die eienaar van Muir of bestuurder kon hulle telefoon antwoord as daar nood is ! Beter verwag maar dit is nou klaar. Bly weg!

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Norman, ons is regtig jammer oor u slegte ervaring. Ek het ongelukkig nie wakker geraak om n whatapp te antwoord nie en daaroor vra ek weereens onverskoning. As u gebel het sou ek my beste gedoen het om die situasie te hanteer, maar u het nie.
Ek het die volgende oggend my bes gedoen om u onverskoning te vra, en vir u die nag se verblyf gratis aan te bied. Ongelukkig is dit soms moeilik om gaste te beheer.
Ons het egter ook nog nooit n klagte gehad oor ons mure wat dun is nie.
Weereens jammer dat u terleurgestel was.

Muir Vakansie Woonstelle
Nicolette

Muir Holiday Apartments
Liezl H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Heerlik, ontspanne, baie netjies.

Heerlik gekuier, als wat jy nodig het, heerlike kuier en braaigeriewe, sal dit hoogs aanbeveel.

Harold R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold R

Dit was definitief ’n huis weg van die huis af.

As kind het ons familie elke jaar in Stilbaai gekuier, maar ek kon nou sien waarom. Baie skoon en netjies en selfs die inwoners is baie vriendelik.

Gerald C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald C

Fantastic holiday.

Great accommodation. Quite and relaxing town. Great place to chill out.

Anne S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S

Rustig, veilig, heerlik.

‘n Heerlike wegbreek plekkie, naby die strand. Sal dit beslis aanbeveel.

Charl C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C

Netjies met alle geriewe.

Vriendelike diens en lekker naby die see.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie.
Dit sal ons plesier wees om julle weer hier by ons te verwelkom.

Muir Holiday Apartments
Elrena S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrena S

First visit to Stilbaai. Only spent 2 days, but will definitely come back!

The Starling unit was perfect for our needs. Peaceful and quiet area. Short distance walking to the beach. The location close to town was great.

Nozipho M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nozipho M

It was great.

The flats were clean and neat, the area is safe and quiet. The overall service was excellent.

Chantelle H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H

Dit was fantasties.

Dit is 'n wonderlik plekkie wat stil en rustig is, perfek vir iemand wat net wil ontspan en van die wêreld daar buite wil vergeet vir 'n naweek.

Liezel R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel R

Was bitter lekker en Liza het goeie aanbevelings gegee van eetplekke en besigtigingsplekke.

Was 'n lekker wegbreek gewees, beddens het lekker geslaap, sitkamer stel kort nuwe sponse.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier hier. Om hulle behulpsaam te kon wees was 'n groot plesier. Sal deurgee aan die bestuur ivm terugvoer.
Vriendelike Stilbaai Groete,
Lisa

Muir Holiday Apartments
Pierro L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierro L

Ons het baie lekker gebly en sou graag langer op Stilbaai wou kuier.

Ek en my vrou het 33 jaar gelede ons wittebrood by Muir-woonstelle gehou en was so lanklaas op Stilbaai. Ons het ons verblyf baie geniet en die hele opset van die woonstel het ons gepas soos om elke aand te braai en heerlik buite om die braaiplek te kon geniet. Die woonstel was baie netjies en skoon en ons sal definitief weer in die toekoms van Muir-woonstelle gebruik maak.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by Muir Woonstelle. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by ons te verwelkom. Hoop om julle weer hier by ons te kan verwelkom. Vriendelike Stilbaai Groete, Lisa

Muir Holiday Apartments
Anni B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni B

Baie gerieflike en knus 'lock up & go' woonstel, stapafstand vanaf die see.

Stapafstand vanaf die see met alle basiese geriewe.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by Muir Woonstelle. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by ons te verwelkom.
Hoop om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Vriendelike Stilbaai Groete,
Lisa

Muir Holiday Apartments
Gillian Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian Z

Near to sea and river. Comfortable accommodation.

Looks tiny from outside, but more than enough space inside. Everything we needed was available and everything worked!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Naby die see en rivier. Gerieflike verblyf.

Lyk klein van buite maar is meer as genoeg spasie binne. Alles wat ons nodig gehad het en alles het gewerk!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zelda V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Lekker rustig.

Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gebly.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier by Muir Vakansiewoonstelle. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons sien uit na die volgende kuier.
Stilbaaigroete,
Lisa

Muir Holiday Apartments
Magda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Alles puik. Netjies. Toerusting in eenheid voldoen aan al die vereistes.

Baie stil en rustige omgewing. Woonplek is netjies en goed toegerus.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Goeie naand Magda,

Dit was 'n voorreg om julle by Muir Vakansiewonstelle te kon ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien.

Stilbaaigroete,
Karin

Muir Holiday Apartments
Ellen S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen S

Baie netjies en bestuurders baie gasvry.

Ons is vriendelik verwelkom en die bestuurders was baie gasvry. Plek is baie netjies, naby die strand en hoog aanbeveel.

Melanie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Uitstekende ligging met goeie fasiliteite.

Dit was 'n heerlike plek om as familie te kuier. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Leonie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Skoon en netjies.

Gasvrye ontvangs en baie netjiese skoon verblyf.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Goeiemiddag Leonie

Baie dankie vir julle kuier by Muir Vakansiewoonstelle.
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier by ons te verwelkom.

Vriendelike Stilbaai groete
Lisa

Muir Holiday Apartments
Abri D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Abri D

Lekker, maar huisies is bedompig.

Sien sterre.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Goeiemiddag Abri,
Baie dankie vir jul kuier by Muir Vakansiewoonstelle en die terugvoer.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Ons sien uit na die volgende kuier.
Stilbaaigroete,
Lisa

Muir Holiday Apartments
Glenn B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glenn B

Your rates are a bit excessive for out of season.

Muir Flats are neat and organised although a bit overpriced for its size. Thank you, I enjoyed my stay.

Christo G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo G

Baie lekker.

Alles wat nodig is en naby see vir stap en met buitebraai en skadubome vir motor in somer.

Muir Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier by Muir Vakansiewoonstelle.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Ons sien uit na die volgende kuier.
Stilbaaigroete,
Karin

Muir Holiday Apartments
Pieter G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Die beste nog ooit.

Bo verwagting, nog nooit so netjiese blyplek gehad nie.

Jana S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S

Bobaas verblyf, maak net seker in watter eenheid jy is.

Ons het heerlik vakansie gehou in Muir Vakansiewoonstelle en Stilbaai en kom beslis weer kuier. Baie goeie diens van die personeel. Aanvanklik was ons gesin van 4 in een van die kleiner eenhede (nr 1 tot 7) - vir 'n week se see-vakansie was die vertrekke te knap vir ons (vir oornag sou dit perfek wees). Gelukkig kon ons skuif na een van die groter eenhede (nr 8 en 9) en dit was absoluut perfek. Baie dankie vir die personeel se hulp en vriendelike gesindheid.

Rene L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene L

Alles was netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik. Dit was veilig met parkeer plek reg voor die woonstel.

Stilbaai het ons altwee verbaas. Dit was ons albei se eerste keer in Stilbaai en ons wil beslis weer gaan kuier. Perfek vir 'n week of twee.

Delene J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delene J

A lovely and comfortable overnight stay for 2 people.

The receptionist was very welcoming and our stay was very comfortable. We loved having the parking bay so close to the flat. Everything we needed was available and clean. We would definitely recommend Muir Holiday Flats to anyone wanting to visit Stilbaai.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lieflike en gemaklike oornagplekkie vir 2 mense.

Die ontvangs was baie verwelkomend en ons verblyf was baie gemaklik. Ons het dit geniet om die parkeerplek so naby ons woonstel te hê. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en skoon. Ons sal definitief Muir Holiday Flats aanbeveel vir enigiemand wat Stilbaai besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerhard C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C

Baie aangename selfsorgeenhede met goeie geriewe, sentrale ligging, vriendelike bestuur en billike tariewe.

Baie aangename selfsorgeenheid wat heeltemal voldoen het aan ons verwagtinge. Die ligging naby die swemplek, hawe en winkels het grootliks bygedra tot 'n heerlike vakansie. Vriendelike bestuur en goeie geriewe. Billike tariewe maak dat ons definitief weer gaan kom kuier.

Thinus V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus V

Skoon en netjies.

Baie lekker gebly, eenheid is skoon en netjies. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Ek voel net dat die tyd wat 'n mens moet ontruim (09h00) is baie vroeg. Meeste plekke is tussen 10h00 en 11h00.

Jos D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jos D

Baie aangenaam en rustig.

Goeie ontvangs en algehele diens. Simpatieke begrip vir lede van groep wat a.g.v. siekte nie opgedaag het nie. Baie tevrede met ons verblyfkeuse.

Panna V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Panna V

Het verblyf daar geniet en eenheid was baie skoon.

Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Tuine is goed versorg. Die eenhede is goed toegerus en alles is daar wat nodig is. Die enigste kritiek is dat die TV altyd aan moet wees. My voorstel is dat daar 'n sloop gemaak word wat al die lig afskerm indien die besoekers nie TV wil kyk nie of as die mense wil slaap.

Abrie L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie L

Sal dit beslis aanbeveel.

Goeie diens en vriendelike mense.

Ian P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian P

Al die basiese fasiliteite is daar vir die prysklas. Vra vir bietjie modernisering en estetiese opknapping.

Basiese fasiliteit teen 'n billike prys. Klein ruimtes. Vra vir estetiese opgradering.

Leon B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leon B

Lekker gekuier, maar 4 persone in 1 klein kamer met stapelbeddens is al wat pla.

Lekker vakansie. Goeie ligging in die lieflike Stilbaai. Ek sal 4 persone verblyf eerder aanbeveel i.p.v. 6. Elke dag se vars handdoeke is 'n bonus asook die skoonmaak van die braaiplek.

Frank V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frank V

Muir Holiday Flats voldoen aan basiese behoeftes en is skoon en netjies.

Vertrekke is klein en nie gerieflik ingerig nie. Dit het tot gevolg dat gesinne wat langtermyn vakansie hou beknop mag voel. Dit is ver van die swemstrand af.

Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Baie goeie lae-begroting verblyf.

Sien sterre.

Tania J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J

Gerieflike, skoon en vriendelike verblyf.

Die ligging is ideaal vir as jy na die strand of strandmeer wil gaan. Die woon-eenhede was skoon en netjies.

Imogene F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imogene F

Ons het 'n ongelooflike rustige tyd gehad.

Ons het goed uitgerus oor die naweek vol pret en avontuur. Baie kalmerende effek op jou as jy wil weg uit die besige stadslewe. 10 uit 10!

Ronel A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel A

Gerieflik en taamlik sentraal geleë.

Verblyf-eenheid is baie skoon en goed toegerus. Beslis 'n plekkie wat aanbeveel kan word.

Johannie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannie V

Very enjoyable stay.

Unit was very clean and well maintained. All necessary items provided. Will be back!

Marlene C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C

Dit is skoon, netjies, alles is daar wat jy nodig het.

Dit was HEERLIK. Ons het vir die interskole gegaan en ek kon nie vir meer of beter gevra het nie. Ek sal enige tyd weer gaan.

Wilma E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma E

Heerlike veilige, rustige plekkie! Skoon en netjies. Baie behulpsame bestuurder.

Ideale plekkie vir heerlike ontspanning. Stil en rustige omgewing. Goed geleë. Sal weer daarvan gebruik maak in toekoms.

Andre D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Dit was heerlik gewees. Goed ingerig. Skoon en netjies. Baie rustig.

Zandra en Karin was regtig baie vriendelik gewees en 'n mens voel tuis as jy daar aankom. Heerlike woonstel gewees. Lekker stil. Goed geleë. Stap gou af strand toe en winkels is nie te ver nie. Woonstel is goed ingerig.

Minette B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B

Baie netjiese woonstelle en bevat alle basiese benodigdhede!

Daar was geen tekortkominge nie! Baie vriendelike diens, bitter netjiese woonstelle, sal verseker aanbeveel.

Martin B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B

Gemaklik.

Dis goed vir 'n gesin met kinders, maar vir 4 of 5 grootmense, beslis nie.

Beulah F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah F

Fantasmagories!

Muir Woonstelle was 'n aangename verrassing. Die woonstel was netjies en het werklik elke denkbare apparaat in die kombuis gehad, selfs 'n elektriese menger! Dit was baie veilig, en my seuntjie kon veilig buite rondhardloop en speel. Die personeel was vriendelik en het ons werklik tuis laat voel! Ek kan werklik Muir Woonstelle aanbeveel, veral vir 'n gesin.

Awie N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie N

'n Rustige area, naby die see en rivier en baie netjiese huisie, dus fantasties!

Toe ons 14:00 arriveer, was die ontvangs fantasties.

Eurica P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurica P

Dit was absoluut heerlik!

Waarde vir geld en als wat mens nodig het! Baie gerieflik!

Malinda B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B

Perfekte wegbreek!

Sal dit definitief vir ander aanbeveel. Die netheid, mooi area en vriendelike mense maak dit nog beter.

Willie V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Alles was wonderlik, behalwe vir die rriterende geraas in die waterpype.

Die verblyf was wonderlik en dit is waarde vir geld. Dankie.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Muir Hoiday Flats, Perlemoenlaan 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMDIyMjc4LWZjNmUtNDY4OS1iODAwLWNiYjBiNTllYjNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 Muir Hoiday Flats Perlemoen Ave 5 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.382190665439 21.42072149994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang