Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muir Holiday Apartments

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muir Hoiday Flats, Perlemoenlaan 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R945 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Muir Holiday Apartments is stapafstand vanaf Stilbaai se strand, rivier en die hawe. Die bied knus eenhede wat op die grondverdieping is en 1 wat bo is. Die eenhede het slaapplek vir 4 tot 6 gaste.

Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste kombuis om maaltye voor te berei, asook 'n TV en WiFi. Daar is ook 'n stoep en braaigeriewe wat gaste kan geniet. Die eenhede is ideaal vir 'n ontspanne vakansie in 'n stil area.

Stilbaai is 'n bekende toeristedorpie op Suid-Afrika se Tuinroete. Dit brei uit, maar bied steeds 'n stil, plattelandse gevoel.

Stilbaai is vir sy lang dele van wit sandstrande bekend en die hoofstrand is as 'n Blouvlagstrand verklaar. Hier is sagte weer gedurende wintermaande en warm sonnige dae gedurende die Feesseisoen. Die rivier strek oor 15 km en gaste kan van Junie tot Oktober walviskyk, asook voëlkyk, visvang, duik en branderplankry. Daar is 'n gewilde gholfbaan en heerlike koffiewinkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mandy M
Gesin met tieners
5.0
Perfect, thank you. Great! Just what we needed, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elsa V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Die verblyf was amazing!
Jan 2025
Pieter Y
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Ons het baie lekker gekuier. Ons sien gou weer.
Nov 2024
Marianne S
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it. Awesome! Loved it. Definitely want to go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Lorinda B
Besigheidsreis
5.0
Baie aangenaam, sal weer van die eenheid gebruikmaak. Die gasheer was baie vriendelik. Ons was baie tevrede met die eenheid en het lekker gebly.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Muir Vakansie
Woonstelle ...

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Muir Hoiday Flats, Perlemoenlaan 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Muir Holiday Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muir Hoiday Flats, Perlemoenlaan 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMDIyMjc4LWZjNmUtNDY4OS1iODAwLWNiYjBiNTllYjNjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 Muir Hoiday Flats Perlemoen Ave 5 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.382190665439 21.42072149994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang