Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muirfield 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Golf and Leisure Estate 248, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Muirfield 2 is 'n lieflike selfsorghuis op die Clarens Golf and Leisure Estate met 'n uitsig op die Malutiberge. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n knus en rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer elk. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die knus leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai, en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante. Besienswaardighede, soos die Golden Gate Hoogland Nasionale Park is ongeveer 16,6 km ver en naburige dorpe, soos Fouriesburg is ongeveer 36,8 km ver en Bethlehem is 37,7 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • R712, Clarens Golf and Leisure Estate 248, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Golf and Leisure Estate 248, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf83485d0f32379cade2f251d37be639465b4f8fa398d83c1454aafbc46bce953c9002988dbe613f3248e2d0a0170b0d045c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) R712 248 Clarens Golf and Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.513921287161 28.434023789732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang