Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mukurumanzi Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R71, Plot 163, Dalmada, 0699, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mukurumanzi Lodge is omring deur bosveld en is in Dalmada aan die buitewyke van Polokwane geleë.

Die lodge bied gaste 'n keuse van 8 kamers wat met dubbelbeddens of driekwartbeddens ingerig is, en 3 van die kamers het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed vir 'n gesin van 3. Die badkamers bestaan uit slegs storte en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Tee- en koffiemaakgeriewe en waaiers is in al die kamers beskikbaar, en sommige van die kamers het ook yskaste, mikrogolwe en TV's. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi.

Gaste by die lodge kan 'n ete of 'n drankie by die restaurant en sportkroeg geniet, in die swembad afkoel, of in die gemeenskaplike Jacuzzi ontspan. Braaigeriewe en parkeerplek is ook beskikbaar. 'n Wasgoed- en strykdiens en kluisgeriewe is op versoek beskikbaar, en 'n pendeldiens kan gereël word.

Mukurumanzi Lodge is 6 km vanaf die Savannah Mall en Netcare Polokwane, 11 km vanaf die Peter Mokaba-stadion, en 12 km vanaf die Polokwane Gholfklub. Polokwane bied 'n verskeidenheid restaurante sowel as besienswaardighede soos die Hugh Exton-fotografiese museum, die Meropa Casino, Polokwane Voël- en Reptielpark, die Polokwane Wildreservaat, en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vanaf die R71, Plot 163, Dalmada, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Mukurumanzi Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R71, Plot 163, Dalmada, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd80d55f5cd4ab6214c4cb8c3ca1561f0ec9d8a359fb9d8b03a5efd712505c11d4481f4efc0ebbb0bb76f7b8ad156951b8aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Off the R71 Plot 163 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8852861 29.5313525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang