Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Predator Track

Tentekamp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Corne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Vriendelike diens en pragtige fasiliteite! Ons was baie goed verwelkom en vriendelik vergesel na ons tenthuis. Dis ongelooflik mooi daar en ek kan sien hoe mense in groepe vir 'n naweek daar saam kan kuier. Die gemeenskaplike kuierplek is ook baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusi M
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2023

TLC needed. On arrival housekeeping lady not very friendly and helpfull but Elliot tried his best to assist. Both our tents was not clean, showers still have stains from previous guests and shower head and glass not been clean in a very long time. Tent no 7 shower leaking into kitchen. Both kitchens not equipped for 4 persons and both fridges still had old blood in from previous guests. Long grass between tents not pleasant and does not look neat. Lodge definitely run down and need TLC it could be a very nice place with proper maintenance and management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Tom G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Gerieflike oornagplek op pad na Krugerwildtuin. Baie rustig, eie kombuis vir selfsorg met alle nodige toebehore. Selfs hout vir die braaivleisvuur is verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius S
1 nag Gesin met tieners
3.6
Des 2021

Geriewe het aandag nodig, onderhoud is nodig, soos die stortdeure wat nie kon toe maak nie. Handrelings is beskadig. Alhoewel ons daar in baie reën aangekom het en nie kon braai nie, het hulle spesiale reëlings gemaak sodat ons op die buur-oord kon gaan eet wat puik was. Die ekstra myl diens was hoog op die prys gestel. Personeel was behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubbervale-weg Erf 674, Cottondale Game Ranch, Gravelotte, 0895, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42bdb3b5ad72d2239fb424915c015e46078dc57b4107645e6e4e2e9085996c4be90842fd6f4f37875a2aa7b08e4c2e107079?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Rubbervale Road Lt 674 Cottondale Game Ranch 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.919510890447 30.498250722885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang