Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulberry Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Adrian B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Great. Peaceful private stay with all amenities needed. Quiet. Great reception. Clean. Well equipped. Awesome aircon. Privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netjies, vriendelik en privaat akkommodasie. Fantastiese verblyf. Vriendelike warm ontvangs. Kamers was netjies. Ons het ontspan en 'n heerlike tyd saam vriende geniet. Die voëltjies wat sing was 'n plesier saam jou oggendkoffie. Dankie, ons sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linus S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Netjies en goed toegerus. Uitstekende verblyf! Alles wat jy nodig het en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduard F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Baie lekker gebly! Goeie ligging vir 'n oornag stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Wonderful, will be booking this little gem again soon! Amazing! Friendly hosts, safe, quiet the perfect getaway from the everyday rush. Bonus, the host also bakes the best sweet treats (and it is literally a stoep away) so also try out some of those treats, you won't regret it. D'licious (just as the name states).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan-nita H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Veilig en baie netjies. 5️. Ons het nie die padwerke in berekening gehou nie. Hulle het vir ons gewag tot 23:00 die aand. Heerlike borde met happies is in die kamer gelaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
Mulberry Place
Dit was net n plesier om julle te kon huisves,'bly julle het dit geniet.

Dannika D
1 nag
5.0
Apr 2023

Familiekuier. Die plek was definitief die geld werd. Beddens was baie gemaklik! En die aircon is wonderlik vir die Cradock hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Netjies, skoon, veilig. Pragtige, goed ingerigte, skoon kamer. Vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viv B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

We will definitely book into Mulberry Place again. Very comfortable and convenient. Very well equipped and spacious room. No disturbing traffic noises, only the sound of birds in the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Uitstekend. Netjies, en baie lekker geslaap. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Granaatstraat 2, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKsuGdWWHZ6Exe4rzy5VbLUp02QkGQHSWR2ya4g3gcjfK7accV4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 2 Granaat Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.15686 25.62286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang