Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulberry Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Mulberry Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cindy S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Netjies, vriendelik en privaat akkommodasie.

Fantastiese verblyf. Vriendelike warm ontvangs. Kamers was netjies. Ons het ontspan en 'n heerlike tyd saam vriende geniet. Die voëltjies wat sing was 'n plesier saam jou oggendkoffie. Dankie, ons sien julle beslis weer.

Eduard F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard F

Heerlik!

Baie lekker gebly! Goeie ligging vir 'n oornag stop.

Linus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linus S

Netjies en goed toegerus.

Uitstekende verblyf! Alles wat jy nodig het en meer!

Lianey V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianey V

Wonderful, will be booking this little gem again soon!

Amazing! Friendly hosts, safe, quiet the perfect getaway from the everyday rush. Bonus, the host also bakes the best sweet treats (and it is literally a stoep away) so also try out some of those treats, you won't regret it. D'licious (just as the name states).

Joan-nita H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan-nita H

Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Veilig en baie netjies. 5️.

Ons het nie die padwerke in berekening gehou nie. Hulle het vir ons gewag tot 23:00 die aand. Heerlike borde met happies is in die kamer gelaat.

Mulberry Place se terugvoer

Dit was net n plesier om julle te kon huisves,'bly julle het dit geniet.

Mulberry Place
Dannika D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dannika D

Familiekuier.

Die plek was definitief die geld werd. Beddens was baie gemaklik! En die aircon is wonderlik vir die Cradock hitte.

Mariska V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Netjies, skoon, veilig.

Pragtige, goed ingerigte, skoon kamer. Vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Viv B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viv B

We will definitely book into Mulberry Place again.

Very comfortable and convenient. Very well equipped and spacious room. No disturbing traffic noises, only the sound of birds in the garden.

Helen H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen H

Uitstekend.

Netjies, en baie lekker geslaap. Dankie.

Lize M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Heerlike verblyf in 'n veilige omgewing.

Neville het ons baie welkom laat voel en die stoep is beslis ons gunsteling kuierplek in eenheid 2. Die eenheid is veilig, netjies en sentaal gelee. Ons het heerlik gebly en sal dit graag aanbeveel.

Mulberry Place se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Groete, Neville

Mulberry Place
Chris W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Comfortable, secure base for a visit to Cradock and the MZ National Park.

A really helpful and friendly host, Neville, welcomed us and made us at home. The unit is well furnished - excellent bed - and has all you need.

Annemarie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Stylvol en netjies.

Netjies, stylvol en skoon. Pragrige tuin en rustige stoep.

David C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David C

Verblyf was mooi, netjies en veilig.

Goeie, vriendelike diens van die eienaar.

Peter S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Very comfortable stay.

We stayed for 2 nights. Neville made us very welcome. The unit was large, comfortable and well appointed. Lovely patio and braai.

Mulberry Place se terugvoer

Hi, it was a pleasure to have you guys here and glad you enjoyed your stay with us. Regards, Neville.

Mulberry Place
Peter S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Very comfortable and well appointed.

We stayed for 2 nights. Neville made us very welcome. The cottage was spacious, clean and well appointed. Lovely big patio and braai area.

Martha B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha B

Baie aangenaam.

Spieël ontbreek vir hareblaas by kragprop. Kombuiskraan in Eenheid 1 swaai rond.

D'wall H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
D'wall H

Baie vriendelik ontvang, kamer was baie netjies en skoon.

Dit is meer as voldoende vir gaste wat nie beplan om daar kos voor te berei nie, die klein area wat dien as kombuis het geen warm water nie, en spasie is baie beperk, veral as mens kinders het en bottels ens. moet was. Verder was alles goed ingerig en die tuintjie is lekker groot (die seringboombessies was net 'n effense probleem met 'n peuter wat alles in sy mond druk).

Jeanine B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine B

Heerlik rustig en verwelkomend.

Heerlik gebly in ’n oop, ruim kamer. Glad nie in mekaar se spasie gevoel nie al was ons 3 volwassenes. Daar kort wel ’n prop en lig by die tafel en spieël sodat mens makliker kan klaarmaak, andersins is daar geen klagtes nie en verder is alles baie gerieflik ingerig.

Magda S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Skoon, netjiese verblyf.

Eienaars is gasvry en baie hulpvaardig. Ons het heerlik die 2 aande in die Karoo-dorpie geslaap.

Gwendoline V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendoline V

Baie mooi en netjies.

Mulberry Place is 'n lieflike, rustig plek om te bly. Baie mooi, netjiese skoon plek en goed toegerus. Die beste plek waar ons al oornag het.

Mulberry Place se terugvoer

Hi, dit was lekker om julle hier te gehad het en is bly julle het die verblyf geniet. Groete Neville

Mulberry Place
Rikus V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V

Uitstekend.

Uitstekend, skoon, netjies, vriendelik.

Mulberry Place se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om jullle hier te gehad het. Geseende nuwe jaar. Groete, Neville en AnneMarie.

Mulberry Place
Madeleine T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine T

Groot bederf.

Ons is ontvang soos ou vriende. Alles was meer as perfek. 'n Baie ruim kamer, kraakvars wit linne, 'n heerlike private stoep en rustige tuin. Neville en Amanda, dankie vir groot bederf.

Mulberry Place se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon huives. 'n Geseende Nuwe Jaar vir julle almal. Groete, Neville en AnnaMarie.

Mulberry Place
Gert V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Wonderful stay.

Unit 2 is a luxurious, spacious, clean and comfortable room. Beautiful place and good location. Nice terrace with a garden view.

Mulberry Place se terugvoer

Good day Gert,

It was nice having you guys here, glad you enjoyed your stay.

Regards
Neville

Mulberry Place
Hennie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie dankie vir baie mooi en netjiese verblyf!

Baie dankie vir baie mooi en netjiese verblyf en hartlikheid. Julle diens was fantasties. Ons sal weer van julle gasvryheid gebruik maak.

Mulberry Place se terugvoer

Dit was baie lekker om julle te kon huisves, en bly julle het dit geniet.

Groete
Neville

Mulberry Place
Dodie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dodie D

A wonderful experience!

Luxurious, spacious and comfortable room. Beautiful place! Enjoyed the experience. Just missed coffee mugs and a two-point plug. Otherwise delightful. Thank you.

Mulberry Place se terugvoer

Hi Dodie, glad you guys enjoyed your stay. Coffee mugs and plug sorted, we appreciate your feedback.

Regards Neville

Mulberry Place
Sanette S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S

Fantasties.

Beslis die moeite werd!

Mulberry Place se terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle by ons te gehad het, bly julle het dit geniet.
Groete,
Neville

Mulberry Place
Karin K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Absoluut stunning.

Sal elke keer daar gaan bly, pragtig, netjies en die vriendelikste mense.

Anneri B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri B

Al ons verwagtinge oortref!

Pragtige plekkie met die mooiste dekor en beddegoed. Skoon en netjies! Ons het selfs ons eie stoepie gehad wat uitkyk op die tuin waar die kinders kon speel. Bonus was dat daar 'n parkie met klimraam ens. was oorkant die straat. Dit het die kinders lekker besig gehou. Sal vir seker weer daar tuis gaan as ons in die omgewing is!

Mulberry Place se terugvoer

Beste Anneri,

Dit was lekker om julle hier te ontvang. Ons is bly julle het jul verblyf hier geniet.

Groete,
Neville

Mulberry Place
Lizanne T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne T

Very comfortable and relaxing.

Very welcoming hosts. Delicious dinner. Clean and comfortable. Lovely garden. Slept like a baby.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik en ontspannend.

Baie verwelkomende gashere. Heerlike aandete. Skoon en gemaklik. Pragtige tuin. Het soos 'n baba geslaap.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mulberry Place se terugvoer

Nice having you here and glad you enjoyed your stay.
Regards,
Neville

Mulberry Place
Dolph B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolph B

Baie netjies en diens uit die boonste rakke. Sal weer daar gaan bly.

Baie netjies, ruim en skoon. Diens is uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Dankie Neville en Annamarie.

Bernice L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Bernice L

Baie oulik, maar baie duur ekstras!

Baie duur ekstras en nie vooraf die prys van die ekstras bespreek nie.

Mulberry Place se terugvoer

Beste Bernice,

Ek is bly julle het die akkomodasie geniet.

Aandetes en ontbyte se bedrag word gegee as bestellings geplaas word, en daar is ook verskillende pryse vir Kontinentale en Engelse ontbyt. Jammer as daar 'n misverstand was.

Vriendelike groete,
Neville

Mulberry Place
Liesl R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl R

Ons was baie tevrede!

Baie dankie Neville, ons was verras met die netheid, dekor en hartlikheid. Julle diens was fantasties. Ons sal weer van julle gasvryheid gebruik maak.

Mulberry Place se terugvoer

Beste Liesl,

Dit was lekker om julle te ontmoet en ons is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer vorentoe.

Geseënde 2019 vir jou en jou gesin.

Groete,
Neville

Mulberry Place
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Granaatstraat 2, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKsuGdWWHZ6Exe4rzy5VbLUp02QkGQHSWR2ya4g3gcjfK7accV4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 2 Granaat Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.15686 25.62286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang