Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muldersbank Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Clara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Muldersbank Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bea W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W

Dit was 'n heerlike oornag-stop op die langpad.

Die moeite werd om van die grootpad af te draai en die rustige plaas-atmosfeer te geniet. Die aanwysings na die plaas was net effens onduidelik, maar ons het dit gevind!

Marine D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine D

Peaceful and relaxed.

The cottage has everything you need and a swimming pool! The farm is calm and spacious. Clara & Jaco are lovely hosts. They are very helpful and always willing to give tips regarding activities. Big plus: they have 3 beautiful dogs. Definitely recommend it! Thank you again for our amazing stay!

Marius N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies.

Rustige landelike omgewing.

Louis M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M

Goed vir 'n enkele nag se oorslaap.

Ons het lekker gebly vir een aand. Clara en Jaco was uitstekende gashere en het ons baie tuis laat voel. Mooiste uitsig van stoep en swembadarea en kinders het die nabye plaasdiere geniet.

Annarie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarie L

Onvergeetlike ervaring, mooi uitsig, skoon en rustig.

Jaco en Clara is die oulikste mense en ons wou glad nie op ons vertrek datum daar ry nie, maar ongelukkig was die cottage toe verhuur. Die plekkie was silwerskoon en pragtig met die meubels wat hulle gebruik het. Dit was regtig so 'n plesier en hulle het uit hul pad gegaan om vir ons inligting oor die omgewing te gee. Ons sal definitief weer daarvan gebruik maak as ons in daardie area kom.

Kathryn L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn L

Comfortable overnight, wonderful hosts, beautiful Karoo surrounds!

Great overnight (despite loadshedding), super beds and linen, an excellent view across the farm, swimming for kids, and a short hiking trail that is a delight. All the fynbos varieties, a million pebbles of every colour and an excellent view of the surrounding landscape. Well-penned-in ostriches presented us with an unexpected show. Just a few hours but such a rich experience. Thank you Clara and Jaco. Xoxo.

Marina P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P

Karoogasvryheid op sy beste.

Vandat ons by die verblyf gestop het, het ons tuis gevoel. Ons het die warmste ontvangs van Clara gekry en het dadelik geweet ons gaan lekker bly. Die eenheid was super netjies met alles wat ons nodig gehad het. Ten spyte van beurtkrag het ons gasvrou gesorg dat ons koffie kan maak, en ligte het om te gebruik in die donker. Die uitsig vanaf die stoepie het ons asem weggeslaan en ons het elke aand heerlik op die stoepie gesit en die natuurskoon en stilte geniet. Ons wou die aand van ons aankoms braai, en alles was reggepak en byderhand, van hout, tot 'n braaikruiwa en droë dennebolle en klein takkies wat gesorg het dat ons die vuur sonder moeite aan die gang kon kry. Clara het roetes aangedui toe ek navrae doen of ek kan gaan draf en die draftekkies was ingepak. Die omgewing is so rustig en mooi. Die swembad was behoorlik gebruik in die hitte en was 'n lekker lafenis na 'n warm dag. Ek sal Muldersbank Cottage sonder ywer kan aanbeveel. Ek sal definitief weer daar gaan bly as ons weer in Oudtshoorn moet tuisgaan.

Muldersbank Cottage se terugvoer

Baie dankie, Marina. Dit was heerlik om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.

Muldersbank Cottage
Thelma S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma S

Heerlik.

Die eienaars het ons baie goed behandel. Ons verblyf by Muldersbank was baie lekker. Dit het gevoel of ons by naby aan die hart familie kuier. Ons sal definitief weer in die toekoms daar wil bly.

Algene E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Algene E

Rustige kalmerende atmosfeer. Asemrowende uitsigte op berge,.

Lieflike mense. Sal defnitief weer gaan.

Marilize T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilize T

Baie rustig.

Heerlik, baie rustig.

Carolyn W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn W

Amazing relaxation and hospitality.

We travelled with our 8 year old and much older daughter. The cottage is beautiful and well located on a farm outside of Oudtshoorn. It was the perfect place to relax after a day of driving and it was fabulous being able to walk around on the farm looking at the animals. The views are beautiful and the hosts are super friendly.

Lucrecia R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucrecia R

Ons het ons verblyf terdeë geniet.

Clara en Jaco het ons goed ontvamg en ten alle tye gesorg dat ons die rustige wegbreek geniet. Hul plekkie was beter as wat ons verwag het. 10/10. Sal definitief weer Muldersbank besoek. Sal enige tyd weer gaan.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Muldersbankplaas, Volmoed, 6624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95511278f59160e8b585947b9f372affb976cec854124bb894ec6e9e018c755dcf6b8ba7a63b73a30d2dae0ae97e5d8af788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Off the R62 Farm Muldersbank 6624 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.649877256255 22.074063700217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang