Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muldersbank Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bea W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was 'n heerlike oornag-stop op die langpad. Die moeite werd om van die grootpad af te draai en die rustige plaas-atmosfeer te geniet. Die aanwysings na die plaas was net effens onduidelik, maar ons het dit gevind!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Peaceful and relaxed. The cottage has everything you need and a swimming pool! The farm is calm and spacious. Clara & Jaco are lovely hosts. They are very helpful and always willing to give tips regarding activities. Big plus: they have 3 beautiful dogs. Definitely recommend it! Thank you again for our amazing stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Rustige landelike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Goed vir 'n enkele nag se oorslaap. Ons het lekker gebly vir een aand. Clara en Jaco was uitstekende gashere en het ons baie tuis laat voel. Mooiste uitsig van stoep en swembadarea en kinders het die nabye plaasdiere geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Onvergeetlike ervaring, mooi uitsig, skoon en rustig. Jaco en Clara is die oulikste mense en ons wou glad nie op ons vertrek datum daar ry nie, maar ongelukkig was die cottage toe verhuur. Die plekkie was silwerskoon en pragtig met die meubels wat hulle gebruik het. Dit was regtig so 'n plesier en hulle het uit hul pad gegaan om vir ons inligting oor die omgewing te gee. Ons sal definitief weer daarvan gebruik maak as ons in daardie area kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Comfortable overnight, wonderful hosts, beautiful Karoo surrounds! Great overnight (despite loadshedding), super beds and linen, an excellent view across the farm, swimming for kids, and a short hiking trail that is a delight. All the fynbos varieties, a million pebbles of every colour and an excellent view of the surrounding landscape. Well-penned-in ostriches presented us with an unexpected show. Just a few hours but such a rich experience. Thank you Clara and Jaco. Xoxo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Karoogasvryheid op sy beste. Vandat ons by die verblyf gestop het, het ons tuis gevoel. Ons het die warmste ontvangs van Clara gekry en het dadelik geweet ons gaan lekker bly. Die eenheid was super netjies met alles wat ons nodig gehad het. Ten spyte van beurtkrag het ons gasvrou gesorg dat ons koffie kan maak, en ligte het om te gebruik in die donker. Die uitsig vanaf die stoepie het ons asem weggeslaan en ons het elke aand heerlik op die stoepie gesit en die natuurskoon en stilte geniet. Ons wou die aand van ons aankoms braai, en alles was reggepak en byderhand, van hout, tot 'n braaikruiwa en droë dennebolle en klein takkies wat gesorg het dat ons die vuur sonder moeite aan die gang kon kry. Clara het roetes aangedui toe ek navrae doen of ek kan gaan draf en die draftekkies was ingepak. Die omgewing is so rustig en mooi. Die swembad was behoorlik gebruik in die hitte en was 'n lekker lafenis na 'n warm dag. Ek sal Muldersbank Cottage sonder ywer kan aanbeveel. Ek sal definitief weer daar gaan bly as ons weer in Oudtshoorn moet tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clara
Muldersbank Cottage
Baie dankie, Marina. Dit was heerlik om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.

Thelma S
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Heerlik. Die eienaars het ons baie goed behandel. Ons verblyf by Muldersbank was baie lekker. Dit het gevoel of ons by naby aan die hart familie kuier. Ons sal definitief weer in die toekoms daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Algene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Rustige kalmerende atmosfeer. Asemrowende uitsigte op berge,. Lieflike mense. Sal defnitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2022

Baie rustig. Heerlik, baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Clara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Muldersbankplaas, Volmoed, 6624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95511278f59160e8b585947b9f372affb976cec854124bb894ec6e9e018c755dcf6b8ba7a63b73a30d2dae0ae97e5d8af788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Off the R62 Farm Muldersbank 6624 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.649877256255 22.074063700217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang