Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muldersbank Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Muldersbankplaas, Volmoed, 6624, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Muldersbank Cottage is tussen die Outeniekwa- en Swartberge geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 mense op 'n werkende volstruisplaas, net 17 km vanaf Oudtshoorn.

Die plaashuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word handdoeke voorsien en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbytkroeg geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Gaste wat oor die berge uitkyk, kan in die swembad afkoel en braaigeriewe is beskikbaar om te gebruik. Vuurmaakhout word voorsien.

Die kothuis is geleë weg van die gewoel van die besige plaaslewe, waar die boerdery van wingerde, lusern, boerbokke, Meatmaster en Ile de Frans-skape plaasvind.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Muldersbank Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Clara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R62, Muldersbankplaas, Volmoed, 6624, Wes-Kaap
  • Gaste dink Muldersbank Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Muldersbankplaas, Volmoed, 6624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95511278f59160e8b585947b9f372affb976cec854124bb894ec6e9e018c755dcf6b8ba7a63b73a30d2dae0ae97e5d8af788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 Off the R62 Farm Muldersbank 6624 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.649877256255 22.074063700217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang