Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muldersbank Plaasakkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sulize J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderful. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Outstanding value for money with a lovely host family. We had such a lovely stay at Muldersbank Plaasakkommodasie, unfortunately just for one night. Clara is such a warm and friendly host, who made us feel right at home and went the extra mile to accommodate us with our requests. We even got to hold some freshly hatched ostrich chicks, a definite highlight of our trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizaan N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vreugde & vredevol. Ons was 5 mense en daar was meer as genoeg plek vir almal om te wees sonder om in mekaar se spasie te wees. Die feit dat almal hul eie kamers kon hê was ook 'n groot pluspunt. Die enigste negatiewe terugvoering was die feit dat daar slegs een kamer met 'n en suite is en dat al die ander kamers een badkamer deel. Selfs dit gaan nie die groep musikante afskrik om weer daar te bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Lieflike huis, baie gasvry ontvang. Die huis is ideaal vir gesinne met kinders wat bietjie saam wil wegkom. Die huis is goed toegerus met alles wat benodig word. Lieflike stoep met 'n mooi uitsig. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en sy het baie moeite gedoen om ons te help met 'n versoek wat ons gehad het vir 'n losstaande braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Mooi uitsig, rustig, baie ruimte en green steurnis. Heerlike warm water. Lekker groot kamers. Het ons baie geniet. Tydjie was net bietjie kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri H
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Lekker. Baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam elke oomblik geniet. Sal daarvan hou dat al die kamerwaaiers kan kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2023

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Fantasties. Mooi natuurtonele, rustigheid van plaaslewe. Boere-gasvryheid, als onder een sambreel. Ware belewenis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Ons was 'n groepie vriende wat drie nagte op Muldersbank deurgebring het. Die huis was skoon en goed voorbereid, Clara was vriendelik en beskikbaar en die plaas was rustig en mooi. Ons kon in die soggens in die omgewing ons môre-draffie inkry, deur die dag volstruisplase en die Kango-grotte gaan besoek, en saans lekker braai en die volstruise en plaasdiere in die vlaktes dophou. Presies wat ons nodig gehad het en ons was baie beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenelize B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Die kuier was baie lekker het elke oomblik daarvan geniet. Die uitsig van die huis was uitstekend. Dit is lekker rustig daar. Niemand pla nie. Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Clara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R5 040
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R5 040
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqSico3IbXExuGXQhgMIR7EFw7A5wixjwnFFxDdAAxrWSkLSqUu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 040 per nag, vir 18 mense 15 5 1 5 R62 Volmoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.650827441181 22.075477928585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang