Muldersvlei Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Henning Johannes V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Cameron F - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful, cozy, peaceful.
Bernalee M - Mrt 2024
Algehele gradering
It was great.
Justine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Quaint, but spacious rooms, beautiful views of the mountain, stunning gardens.
Jaco T - Mrt 2024
Algehele gradering
Net bo verwagtig lekker en rustig met beeldskone natuur en tuine om jou.
Celeste V - Feb 2024
Algehele gradering
Stunning stay, loved the decor, comfy bed and delicious breakfast, 5 star.
René S - Feb 2024
Algehele gradering
Little piece of heaven.
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Verwagtinge oortref!
Jakkie P - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam en goeie ligging.
Starke Ayres (pty) Ltd D - Mei 2024
Algehele gradering
Belewenis.
Megan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful farm stay.
Lees meerChris Z - Jan 2024
Algehele gradering
Simple, warm and peaceful.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Lee-anne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Needs maintenance.
Jackie L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Francois N - Feb 2024
Algehele gradering
Die plek het my besoek gekanselleer.
Sunette N - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige en gasvrye verblyf.
Marie R - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige lowergroen tuine met uitstekende diens!
Bernedine V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
John F - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Wynand P - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustige plaasatmosfeer.
Ashleigh J - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Andrew S - Feb 2023
Algehele gradering
The farm and coattages are beautiful and it is ideal for couples or families.
Mark & Ansone V - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvry, veilig, netjies en rustig.
Bernie T - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, dankie.
Devin M - Nov 2023
Algehele gradering
Charming quiet farm.
Annemarie O - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome view and lovely old buildings.
Christian Z - Des 2023
Algehele gradering
Rustic, authentic, friendly, fresh flowers, relaxing stay.
Andreas D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame mense. Baie netjies.
Eugene M - Des 2023
Algehele gradering
Stapafstand van De Meye Trouvenue.
Lees meerCatherine V - Feb 2023
Algehele gradering
Loved the friendly staff and delicious breakfasts.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Henning Johannes V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike nagrus.
Henning Johannes V - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi met goeie diens.
Vainola M - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik, die mees gasvrye gasvrou wat ek nog ooit ontmoet het in die streek en baie waarde vir geld.
Francisca L - Mei 2022
Algehele gradering
Puik diens.
Nicky W - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful farm stay, delicious full breakfast elegantly served by charming hostess Helen.
Charmaine H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gasvry.
Nazleen H - Feb 2022
Algehele gradering
The best place to be. It was very peaceful.
Lees meerRaymond T - Jan 2022
Algehele gradering
It was a very hot day and we were invited to use the pool facilities and sit in the most beautiful shaded garden of the manor house. It was most welcoming and the experience was unforgettable.
Elaine B - Jan 2022
Algehele gradering
Safe, neat, will go back again!
Dotjie C - Des 2022
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap vir my seun se gradeplegtigheid op Elsenburg, dus die ligging was perfek.
Betsie N - Mei 2022
Algehele gradering
What a lovely stay!
Muldersvlei Estate se terugvoer
Dear Betsie, we are glad you enjoyed your stay and that the breakfast was delicious. We cannot wait to have you with us again.
Lots of love, the guesthouse team.
Louw K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Belinda D - Des 2022
Algehele gradering
Goed.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Marianna P - Des 2022
Algehele gradering
No windows to open, dog eating off our table, very little water, toilet doesn't flush.
Lynette R J - Des 2021
Algehele gradering
Uitnemende gasvryheid.
Karien D - Okt 2021
Algehele gradering
Stunning tuine, gemaklike groot kamer met 'n borrel bad en 'n groot kaggel vir 'n heerlike romantiese gevoel.
Ilse M - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n spesiale naweek by 'n baie mooi plek.
Odette B - Mrt 2021
Algehele gradering
Regte wynland landgoed-ervaring!
John S - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Baie vreedsaam en pragtig.
Alan M - Mei 2021
Algehele gradering
A wonderful host and beautiful gardens, ambiance was warm and cosy.
Jannie R - Des 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Petro L - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig op die plaas.
Carika V - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Francois D - Aug 2019
Algehele gradering
Dit is vir die paartjie of persoon wat nie haastig is nie en van pragtige natuurtonele hou 'n welkome plaasgevoel.
Lees meerLeani H - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jacomi H - Feb 2018
Algehele gradering
Aangename, top kwaliteit akkommodasie-ervaring en hoogs aan bevole.
Lees meerMaria E - Mrt 2018
Algehele gradering
Uiters aangenaam en wonderlike gasvryheid. Pragtige omgewing.
Verna D - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely, tranquil accommodation in stunning surroundings with friendly, welcoming hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike, rustige verblyf in 'n asemrowende omgewing met vriendelike en verwelkomende ontvangs.
Ons verblyf by Muldersvlei was 'n fantastiese einde aan ons reis. Ons was so bevoorreg om 'n ongelooflike aandete in die herehuis te geniet. Lieflik, gerieflik en luukse verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eloise B - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker ontspannend!
Melanie D - Jul 2017
Algehele gradering
Asembenewend mooi en só heerlik.
Nelma B - Des 2017
Algehele gradering
Gesellig, vriendelik en baie mooi uitsigte.
Laurence En Erica K - Sep 2017
Algehele gradering
Onprofessioneel en onpersoonlik.
Annemie G - Des 2016
Algehele gradering
Onverbeterlike herinneringe word hier gemaak!
Muldersvlei Estate se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons poog om outentiek en waarde vir geld te bied aan ons gaste! Ek hoop om julle gou weer hier by ons te sien!
Alta D - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlike eienaar en Johann wat ons so bederf het saam hul personeel dat dit moeilik was om afskeid te neem. Sal verseker weer daar tuisgaan.
Muldersvlei Estate se terugvoer
Baie dankie Alta vir die terugvoering! Dit was lekker om julle as gesin hier te hê. Ons sien uit om julle weer in die Boland te verwelkom.
Groete, Johann
Landi D - Okt 2016
Algehele gradering
Lovely, huge fireplace, and great breakfast! We enjoyed our stayover to be close to a wedding we attended.
Silvia N - Sep 2016
Algehele gradering
Goed.
Marna B - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig.
Muldersvlei Estate se terugvoer
Goeie dag Marna,
Baie dankie vir die eerlike en opbouende terugvoering.
Ons het intussen die stryd teen die vlieë gewen! 'n Nuwe spuit program het omtrent 3 dae na julle reeds die nodige uitwerking gehad.
Die storte het intussen ook aandag gekry en die toevoer is verbeter. Water druk is nou heelwat beter.
Kontak ons gerus vir 'n opvolg besoek teen afslag prys en kom toets die fasiliteite.
Boland groete
Johann
Amanda B - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring, maar oorprys.
Muldersvlei Estate se terugvoer
Goeie dag Amanda,
Ek bedank jou vir jou eerlike en opbouende terugvoering.
Die troues wat ons aanbied is meestal van so aard dat die hele gastehuis deur die bruilof gaste beset word. Ek vra weereens om verskoning vir die raserigheid.
Ons probeer doelbewus nie TV stelle in die kamers / eenhede te plaas nie aangesien dit nie by die karakter van die 200 jaar oue gebou en karakter inpas nie.
Ons het die DStv in die eetkamer opgradeer sodat dit nou ook al die sport kanale insluit.
Ons sal graag weer julle wil bederf en dalk die keer n nog meer aangename ervaring vir julle skep.
Boland groete,
Johann
Carina M - Aug 2015
Algehele gradering
Muldersvlei offers old fashioned hospitality. Just what we need in today's rat race!
Rob Z - Nov 2015
Algehele gradering
Stunning breakfast!
Charles O - Jul 2015
Algehele gradering
We had an enjoyable stay and the hosts went out of their way to make us comfortable.
Katrien V - Des 2015
Algehele gradering
Our stay at Mulderslvlei was very good.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Elsenburgpad, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang