Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulkana

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Salome V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklik en netjies! Baie lekker gebly! Sal beslis weer by hulle inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons het baie tuis gevoel. Fantastiese waarde vir geld! Modern, gemaklik, ruim - ons het baie tuis gevoel. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Lekker warm komberse op die beddens was heerlik snoesig; dit was onverwags koud tydens ons oorslaap. Net 'n klipgooi vanaf Bobbiespark waar my dogter aan 'n kompetisie deelgeneem het. Koffie, melk en beskuit is voorsien, asook basiese badbenodighede. Ons sal definitief weer van Mulkana gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexis P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fabulous and homely. The hosts are very nice, accommodating and hospitable. The room is stunning! There was working air conditioning/heating, heated blankets and Netflix. It was a comfortable stay; we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Voorbaas Goeie ligging en net genoeg vir 'n vinnige oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uniek. Die WiFi het nie gewerk op die selfoon nie, maar die Netflix en TV het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gemaklik met ekstras. Eenvoudige self-inklok, goeie kommunikasie met die eienaar. Alles wat ons nodig gehad het was daar: TV met Netflix, WiFi, gemaklike beddens en 'n klein kombuisie met koffie, beskuit en melk in die yskas. Die bad was lekker vir die klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfect place to sleep over when you have business and sport in Bloemfontein. Host very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal enige tyd weer daar bespreek. Dit was baie skoon en netjies en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Living Ball N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Sal enige tyd aanbeveel vir kort of lang verblyf. Uitstekend in alle opsigte! Fantastiese gastehuis - netjies, ruim, alles wat nodig is. Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meiring V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Huis weg van die huis af. Baie lekker oor geslaap. Geen fieter jasies. Wat jy sien is wat jy kry. Lekker rustig met gemaklike bed. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R700
R 700 R 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraundorfer-straat 18, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ed78d06cffaebf0438c73d6ebe66dbf62b9567c5955cb03f6d4d439666773130b301d84c16feb11ee08f922540faaf023b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R490 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 18 Fraundorfer Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.1352311 26.1822377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang