Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulkana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Mulkana
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dene E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dene E

Ons het baie tuis gevoel.

Fantastiese waarde vir geld! Modern, gemaklik, ruim - ons het baie tuis gevoel. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Lekker warm komberse op die beddens was heerlik snoesig; dit was onverwags koud tydens ons oorslaap. Net 'n klipgooi vanaf Bobbiespark waar my dogter aan 'n kompetisie deelgeneem het. Koffie, melk en beskuit is voorsien, asook basiese badbenodighede. Ons sal definitief weer van Mulkana gebruik maak!

Alexis P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis P

Fabulous and homely.

The hosts are very nice, accommodating and hospitable. The room is stunning! There was working air conditioning/heating, heated blankets and Netflix. It was a comfortable stay; we will definitely be back.

Odette G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette G

Voorbaas

Goeie ligging en net genoeg vir 'n vinnige oornag.

Nico V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Uniek.

Die WiFi het nie gewerk op die selfoon nie, maar die Netflix en TV het gewerk.

Annika S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika S

Gemaklik met ekstras.

Eenvoudige self-inklok, goeie kommunikasie met die eienaar. Alles wat ons nodig gehad het was daar: TV met Netflix, WiFi, gemaklike beddens en 'n klein kombuisie met koffie, beskuit en melk in die yskas. Die bad was lekker vir die klein kinders.

Sanette M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette M

Perfect place to sleep over when you have business and sport in Bloemfontein.

Host very friendly and helpful.

Lurina F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurina F

Sal enige tyd weer daar bespreek.

Dit was baie skoon en netjies en lekker stil.

Francois C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Sal enige tyd aanbeveel vir kort of lang verblyf. Uitstekend in alle opsigte!

Fantastiese gastehuis - netjies, ruim, alles wat nodig is. Lekker gebly!

Meiring V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring V

Huis weg van die huis af.

Baie lekker oor geslaap. Geen fieter jasies. Wat jy sien is wat jy kry. Lekker rustig met gemaklike bed. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Dewald K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald K

Puik en aan te beveel.

Deur die webtuiste is ons baie vinnig gehelp toe ons laat in die aand moes alternatiewe slaapplek kry in 'n ander dorp, want Kroonstad het verspoel en ons moes oorslaap in Bloemfontein.

Mario G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario G

Vreeslik lekker oorgeslaap en sal weer daar oorbly indien ons die kans kry!

Vriendelike eienaars!

Meiring V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring V

Maklik, prakties, huis weg van huis af.

Die verblyf was baie lekker en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir ander. Ek is gereeld in Bloemfontein en die plek sal vir my beslis weer sien.

Jordan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan D

Great stay.

Very neat, clean, safe and user friendly. Very nice little things like soaps, rusks, coffee etc. Would definitely recommend for a short stay.

Corlia W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia W

Gerieflik, netjies en stil omgewing.

Vinnige oorslaap in Bloem gewees. Gerieflike inboek. Lekker geslaap.

Zelda C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Dit was baie aangenaam en sal weer gebruik.

Die beddens was baie goed. Het heerlik geslaap.

Mike D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Goeie oornag!

Goeie oornagverblyf met uitstekende bed en 'n sagte lugreëlaar wat goeie nagrus moontlik maak ten spyte van Bloemfontein se hitte.

Pierre O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre O

Aangenaam.

Dit was privaat, rustig en veilig. Ons het lekker gebly.

Stefanus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanus V

Presies reg vir 'n oornag.

Heel lekker. Bietjie meer aandag gee aan detail.

Johan B. O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B. O

Gerieflik. Skoon. Sentraal.

Baie lekker gebly. Dankie. Kon net nie die TV kry om te werk nie. Dankie vir die beskuit.

Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Perfekte oornagplek.

Heerlike oornagplek. Niks luuks nie, maar niks kort nie. Baie goeie waarde vir geld. Sal hulle weer gebruik.

Andries B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B

Peaceful.

Peaceful and quiet suburb.

Estelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Dit was perfek vir ons vir oornag.

Het baie lekker geslaap.

Rene E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Alles wat ons nodig gehad het, het 'n aangename verblyf verseker.

Wat miskien so bietjie van 'n uitdaging was, was die parkeerreëling en daarmee saam die in- en uitbeweeg, want ons en die ander gaste het groterige bakkies. Maar andersins was dit 'n baie aangename tydjie.

Debbie W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W

Snoesig.

Pragtige dekor en 'n bed wat soos 'n wolk slaap.

Bernadine D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine D

Baie lekker plekkie.

Besige naweek, maar was lekker om te weet ons het 'n plekkie naby waar ons bietjie kan gaan rus.

Carina P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

Pragtige, skoon plek. Ons het baie lekker gebly.

Die eenheid was mooi netjies, skoon. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Linda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Returned to Mulkana as I knew it would be a home away from home.

Neat, clean, warm, and well stocked. Beautiful and unexpected, pleasant touches like shower gel, milk in the fridge, etc.

Cathrine R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine R

Great hospitality and service.

The owner was very helpful and hospitable during our stay. The room was kept tidy and serviced daily.

Tyron B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B

Wonderlike kamer vir egpaar.

Goeie waarde vir geld. Mooi kamer en lekker warm vir die koue Bloemfontein.

Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraundorfer-straat 18, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ed78d06cffaebf0438c73d6ebe66dbf62b9567c5955cb03f6d4d439666773130b301d84c16feb11ee08f922540faaf023b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 18 Fraundorfer Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.1352311 26.1822377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang