Mulkana
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Salome V - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklik en netjies!
Dene E - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel.
Lees meerAlexis P - Aug 2024
Algehele gradering
Fabulous and homely.
Odette G - Aug 2024
Algehele gradering
Voorbaas
Nico V - Jul 2024
Algehele gradering
Uniek.
Annika S - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik met ekstras.
Sanette M - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect place to sleep over when you have business and sport in Bloemfontein.
Lurina F - Jun 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar bespreek.
Francois C - Mei 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd aanbeveel vir kort of lang verblyf. Uitstekend in alle opsigte!
Meiring V - Mei 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Dewald K - Apr 2024
Algehele gradering
Puik en aan te beveel.
Mario G - Apr 2024
Algehele gradering
Vreeslik lekker oorgeslaap en sal weer daar oorbly indien ons die kans kry!
Meiring V - Mrt 2024
Algehele gradering
Maklik, prakties, huis weg van huis af.
Jordan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay.
Corlia W - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en stil omgewing.
Liesl S - Sep 2024
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het!
Zelda C - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en sal weer gebruik.
Mike D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie oornag!
Pierre O - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Stefanus V - Jan 2024
Algehele gradering
Presies reg vir 'n oornag.
Johan B. O - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Skoon. Sentraal.
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Andries B - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Estelle V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was perfek vir ons vir oornag.
Rene E - Okt 2023
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het, het 'n aangename verblyf verseker.
Debbie W - Aug 2023
Algehele gradering
Snoesig.
Bernadine D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Carina P - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek. Ons het baie lekker gebly.
Linda M - Jul 2023
Algehele gradering
Returned to Mulkana as I knew it would be a home away from home.
Cathrine R - Apr 2023
Algehele gradering
Great hospitality and service.
Tyron B - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike kamer vir egpaar.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraundorfer-straat 18, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang