Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulkana

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraundorfer-straat 18, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 R560 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Mulkana bied pragtige, ruim verblyf in Fichardt Park in Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers of pasiënte wat by Rosepark Hospitaal of Medi Clinic moet wees, aangesien dit naby is.

Verblyf word gebied in 'n gesinseenheid met slaapplek vir 3 gaste of 'n dubbel-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die gesinseenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, terwyl die dubbel-eenheid 'n koningingrootte-bed het. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Die gesinseenheid het 'n badkamer met 'n bad en die dubbel-eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met Netflix in beide eenhede.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike tuin. Die verblyf is naby die N1 en winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dene E
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie tuis gevoel. Fantastiese waarde vir geld! Modern, gemaklik, ruim - ons het baie tuis gevoel. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons t...
Sien meer
Aug 2024
Alexis P
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous and homely. The hosts are very nice, accommodating and hospitable. The room is stunning! There was working air conditioning/he...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Odette G
Gesin met klein kinders
5.0
Voorbaas Goeie ligging en net genoeg vir 'n vinnige oornag.
Aug 2024
Nico V
Saam met lewensmaat
5.0
Uniek. Die WiFi het nie gewerk op die selfoon nie, maar die Netflix en TV het gewerk.
Jul 2024
Annika S
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik met ekstras. Eenvoudige self-inklok, goeie kommunikasie met die eienaar. Alles wat ons nodig gehad het was daar: TV met Netflix, WiFi, gemakl...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fraundorfer-straat 18, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Mulkana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraundorfer-straat 18, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ed78d06cffaebf0438c73d6ebe66dbf62b9567c5955cb03f6d4d439666773130b301d84c16feb11ee08f922540faaf023b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 18 Fraundorfer Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.1352311 26.1822377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang