Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mullberry Guest Room

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rian H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Just what I needed. Slept well, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalia B
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

A very pleasant stay. A very cosy place, well decorated, with very nice owners. WiFi was good too. A bit hard to find - better follow the lekke map, not the Google Maps address. And the room is connected with a door (closed one) to the common room of the owners' house - unfortunately it gets all the noise through.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan K
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Gemaklik en veilig. Die eienaars het uit hul pad gegaan om my tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berdine L
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Lekker rusplekkie in die Laeveld. My tydjie by Mulberry Guest Room was heerlik. Baie goed ingerig. Ek sal vir seker weer daar draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wou-mari D
1 nag
5.0
Apr 2021

Mullberry sal my vir seker weer sien. Vriendelike ontvangs. Veilige omgewing wat lekker sentraal geleë is. Mooi interior en goed toegeruste kombuisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blythe B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Had a lovely stay. Accommodation was clean and comfortable. Also had safe parking and an alarm was set in the evenings. Host's were friendly and very accommodating. You won't go wrong!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert En Retha
Mullberry Guest Room
Thank you, Blythe! Welcome back any time.

Charles D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2021

Baie vriendelike, gasvrye mense. Baie vriendelike mense, gasvry en die eenheid was baie netjies en skoon, ek sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara R
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Baie gemaklik en skoon. Ek het maklike kommunikasie gehad met die gasvrou. Ek het baie gemaklik gebly. Die kamer is ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
Kort verblyf
5.0
Feb 2020

Het soos huis gevoel. Pragtige kamer met ruimte en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert En Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 20, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVSEoqg0H4Fgt2TAJL2S7Ec6HdL0eIlifbWMmPOu3q3ulEpJLTh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 20 Maroela Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.323809321782 31.01313966536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang