Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mullberry Guest Room

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert En Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Mullberry Guest Room
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rian H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian H

Just what I needed.

Slept well, clean and safe.

Natalia B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia B

A very pleasant stay.

A very cosy place, well decorated, with very nice owners. WiFi was good too. A bit hard to find - better follow the lekke map, not the Google Maps address. And the room is connected with a door (closed one) to the common room of the owners' house - unfortunately it gets all the noise through.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jan K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Gemaklik en veilig.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om my tuis te laat voel.

Berdine L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine L

Lekker rusplekkie in die Laeveld.

My tydjie by Mulberry Guest Room was heerlik. Baie goed ingerig. Ek sal vir seker weer daar draai.

Wou-mari D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wou-mari D

Mullberry sal my vir seker weer sien.

Vriendelike ontvangs. Veilige omgewing wat lekker sentraal geleë is. Mooi interior en goed toegeruste kombuisie.

Blythe B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blythe B

Had a lovely stay.

Accommodation was clean and comfortable. Also had safe parking and an alarm was set in the evenings. Host's were friendly and very accommodating. You won't go wrong!

Mullberry Guest Room se terugvoer

Thank you, Blythe! Welcome back any time.

Mullberry Guest Room
Charles D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D

Baie vriendelike, gasvrye mense.

Baie vriendelike mense, gasvry en die eenheid was baie netjies en skoon, ek sal beslis weer daar oornag.

Lara R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara R

Baie gemaklik en skoon.

Ek het maklike kommunikasie gehad met die gasvrou. Ek het baie gemaklik gebly. Die kamer is ruim en goed toegerus.

Mariska D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Het soos huis gevoel.

Pragtige kamer met ruimte en alles wat jy nodig het.

Tess M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess M

Quiet, tranquil and comfortable!

Retha and Gert are lovely hosts who kind, quiet and don’t hover. You will have plenty of space. Amazing stay, well worth every cent!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en gemaklik!

Retha en Gert is lieflike gashere wat vriendelik, stil is en nie rondhang nie. Jy sal baie ruimte hê. Fantastiese verblyf, elke sent werd!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Danisile N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danisile N

We had a lovely stay at Mulberry.

This is a special place we hope to return to soon.

Erika E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E

Baie aangenaam. Ons het dadelik tuis gevoel.

Ons het ons aand baie geniet. Die ligging van Mullberry Guest Room was perfek vir ons reisdoeleindes. Ons het dadelik tuis gevoel en kan Mullberry Guest Room beslis aanbeveel.

Veronica B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B

Lekker rustig gebly. Vriendelik en behulpsame diens.

Sien sterre.

Esti N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti N

Gasvry en gerieflik.

Gerieflike en netjiese slaapplek teen baie billike prys.

Arien Louis D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arien Louis D

Pragtige kamer.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamer is pragtig, skoon en gerieflik. Daar was drinkgoed, heerlike beskuit en selfs 'n sjokolade as verrassing. Sal definitief weer daar gaan bly.

Janke P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke P

Heerlik, sal vir seker weer daar gaan bly.

Sal vir seker weer by Mullberry Guest Room gaan bly. Eienaars is vriendelik en behulpsaam, kamer skoon en goed ingerig.

Mullberry Guest Room se terugvoer

Dankie , ons waardeer dit baie! Jy is altyd welkom, Nico.

Mullberry Guest Room
Aldo B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo B

Baie netjiese plek.

Ek het al die klein goedjies in die kamer waardeer wat hul vir jou gee. Dit is regtig baie netjies en gemaklik.

Mullberry Guest Room se terugvoer

Baie dankie Aldo! Jy is welkom om weer te kom.

Mullberry Guest Room
Alinda S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alinda S

Ons verblyf was heeltemal voldoende vir die doel.

Gert en Retha se gasvryheid is besonder aangenaam. Die gaste-eenheid was baie netjies en gerieflik, met alles wat ons nodig gehad het. Ons het ons verblyf daar baie geniet en kan dit beslis aanbeveel.

Tommie T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommie T

Baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig het.

Baie sentraal gele om die dorpe in die omgewing te besoek. Vriendelike diens.

Roche S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche S

Pragtige eenheid en baie vriendelike ontvangs.

Ek kan Mulberry Guest Room aanbeveel en was heerlik verras. Gert en Retha was baie tegemoetkomend en ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Mullberry Guest Room se terugvoer

Baie dankie! Sien uit om jou weer te ontvang.

Mullberry Guest Room
Nadia V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Baie netjies.

Baie netjiese plekkie was vriendelik ontvang en was gemaklik baie dankie oom en tannie sal julle beslis volgende keer sien.

Anneli M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli M

Waarde vir geld, veilige, netjiese plek.

Vir die twee nagte wat ek en my seuntjie daar gebly het ons veilig gevoel. Die verblyf was baie netjies.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 20, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVSEoqg0H4Fgt2TAJL2S7Ec6HdL0eIlifbWMmPOu3q3ulEpJLTh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 20 Maroela Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.323809321782 31.01313966536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang