Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulligan

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir Mulligan
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Zuki M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zuki M

Safe, affordable, friendly environment, best service given by the security at the entrance but the pics provided show the pool location as if it's exactly on site.

Good, clean and quiet area.

Mulligan se terugvoer

Hallo Zuki,

Thank you for the feedback with regards to the pool. We have requested that the format of the amenities be changed.
We hope to see you again soon.

The Team @ Mulligan
Managed by Langebaan Holiday Homes

Mulligan
Candice W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice W

Great place.

Lovely house. With great service from Langebaan Holiday Homes.

Deon S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon S

Agtien dae van rondreis op vakansie en hierdie betrokke plek het 'n slegte smaak in die mond gelaat.

Alhoewel ons aanhoudelik met die bestuur van Langebaan Holliday Homes kommunikeer is ons nooit gesê waar om die plek se sleutels op te tel. Ons ry toe na die huis adres en word toe eers vertel dat dit verkeerd is. Uiteindelik is ons toe by die plek waar ons die sleutels kry maar dit kom met 'n verrassing. Hulle soek R1500 deposito wat nooit tevore genoem was en 'n bietjie ongerief veroorsaak as die persoon wat uitgestuur is om die sleutels te collect nie 'n beursie saam geneem het. Dan is daar die krag wat aan en af heen en weer was. Dit word nagesien 31 uur na dit geraporteer is, of te wel 50% van die probleem kry 'n bietjie aandag. Die skottelgoedwasser kon toe nie reg gemaak word en my vrou spandeer drie dae van haar vakansie om skottelgoed te was. Een van die dames by die administrasie kantoor is heel beheflik maar die ander is rerig onbeskof. Ek is belowe dat my deposito binne twee dae terug betaal sou word. Dis amper 'n week en nee wat ons wag nog. Wenk - sny liewer Langebaan Holliday Homes uit jou beplanning as jy jou vakansie wil geniet.

Mulligan se terugvoer

Hallo Deon

Ons is bitter jammer oor die slegte ondervinding wat jy by Mulligan beleef het. Ons operationele bestuurder maak dadelik met jou kontak in verband met die kwessies genoem om enige soort gelyke probleme in die toekoms te vermy.

Mulligan
@ Langebaan Holiday Homes

Mulligan
Janine V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

It was awesome.

House Mulligan is big and spacious, enough rooms for each and everyone, but it needs a desperate upgrade.

Mulligan se terugvoer

Hallo Janine,

Thank you for your feedback. We will notify the owner.

Hope you have a blessed holiday.
The Team
Mulligan

Mulligan
Vanaf
Vanaf R4 702
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 702
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorhoutjie-singel 1008, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA159cfdd03b96cdc92e33c7f4fb67448ad76b826b674497b92fc319f90823b1ab05837427f5885fae6779f3074dc0a3d5bf69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 702 per nag (plek vir 10) 4 5 1 4 1008 Voorhoutjie Close Langebaan Country Estate 7353 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.073036544775 18.048701137304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang