Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mumo Resort

Gastehuis
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 1, Badplaas, 1190, Mpumalanga
  • Vanaf R1 510 R1 133 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mumo Resort is in die oulike dorpie eManzana (Badplaas) en is omring deur welige, groen tuine. Hierdie bekoorlike gastehuis bied gerieflike B&B-verblyf, en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis bied gaste 'n keuse van 36 kamers met gemaklike beddens, sagte duvets en privaat ingange. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe. Die rugsakreisigers deel 'n badkamer met 'n bad of 'n stort en die ander kamers het en suite-badkamers.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, wildritte, verskeie restaurante en staproetes naby. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Barnardstraat 1, Badplaas, 1190, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Badplaas Mpumalanga
Vanaf R1 510
R1 510 R1 133
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 510
R1 510 R1 133
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 1, Badplaas, 1190, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf43b5bc7274fbb16f2b35faf02099ff2e2428ac55155eddf8966784a57a0956401670a03737022b366431a702f9d1a020e7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 510 nouVanaf R1 133 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 1 Barnard Street Badplaas 1190 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9562905 30.5664492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang