Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Munisa Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Personeel is baie gasvry. Besoek gerus. Die restaurant se pryse is billik en personeel is baie vriendelik en hulle seekos is van die hoogste gehalte. 10 /10 vir hulle kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Faruk
Munisa Guest House
Thank you sir, you are always welcome.

Irvin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Probably the best guest house I've been at. I love the place its amazing I'll be going back soon. The only thing I wish could be there is they could add more TV channels but honestly, I would give it a 5-star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Faruk
Munisa Guest House
Thank you sir. You're always welcome.

Lebohang B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Superkalifragilistikexpialidocious. It was great and I can't wait for my next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magdel F
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Was netjies. Baie goeie werknemers. Was net baie teleurgesteld toe ons daar aankom en gesê word dat daar geen drank of varkvleis op die perseel toegelaat word nie. As dit op hulle webtuiste gestaan het dat daar voorwaardes is, sou ons nie daar gebly het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan R
1 nag Saam met vriende
3.8
Apr 2023

It was what we needed. It was a great stop-over ahead of picking people up from the airport. Had a big parking area which we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mary K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

I enjoyed the space and the kind caretaker. The place is close/has easy access to malls and food areas. The place is welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lanette C
Kort verblyf
2.6
Jun 2022

Sien sterre. Ligging is baie swak. Vertrek binne was netjies en skoon. Slegs 1 kombers beskikbaar. Daar was beurtkrag en dit was koud. Eerste oggend kon ons nie by hek uit, aangesien dit gesluit was en ons geen kontaknommer kon kry wat werk nie. WiFi was baie swak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annelize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Fantastiese diens. SalMunisa vir enige iemand aanbeveel, hulle was vriendelik, behulpsaam, skoon. Baie dankie Munisa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sithembiso D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2019

We had a wonderful stay. Thank you. The place has friendly workers. They welcomed us with love and the place is so clean. The stay worth every cent we paid. Keep up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2019

Skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies met lekker beddens en goeie linne. Vriendelike ontvangs. Huislike atmosfeer rondom die swembad en oulike restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Faruk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langermann-rylaan 55/57, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3Mzg2YzExLTY3MTctNGMzMy05N2EwLTIzMTk3NzY4NjU1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 55/57 Langermann Drive Kensington 2094 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.189841666118 28.106524944305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang