Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muqurati Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jaundre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Siel-vullende wegbreek van die gejaagde lewe. Ons 4 gesinne het baie lekker gebly by Muqurati Lodge, vriendelik ontvang deur Frans en Mary en baie behulpsaam. Skoon, netjies en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Heerlike rustige wegbreek in pragtige skoon en mooi verblyf. Staf baie hulpvaardig en vriendelik. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Fantastic, Spacious and clean. We were involved in an accident on our way to Muqurati Lodge and although we only arrived after 4 the lady Ilze informed us that we don't have to leave at 10 and could stay until 12 o clock on Sunday to make our lovely stay a bit longer. The place is absolutely stunning, peaceful and spacious and although we were 8 people no one felt crowded. Frans and Mary were very helpful and friendly. Frans said next time he will set up the pool table for the teenagers as well. Will most definitely go again. A big thank you to the owners for this beautiful place!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker huis, goed toegerus. Heerlike naweek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nuncy G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Comfortable, beautiful, peaceful. We had an absolutely amazing time at the lodge and had many great memories! It is neat comfortable convenient and homely, loved going out to the other restaurants in the reserve for lunch and also the game drives always presented us with a sight of some sort - the map of the reserve is really well organised and tagged. Everything was great, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne D
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Awesome. Twee daklekke wat moet aandag kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lilirie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Kuier was rustig, gerieflik en privaat. Lodge is goed toegerus. Alles baie netjies en skoon. Baie spasie en braaigeriewe. Skoonmakers se dienste uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ilze
Muqurati Lodge
Baie dankie, ons sien julle gou weer.

Hanri B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Absolute gem! Everything you need and more. We enjoyed every bit of our stay and hope to be back soon. Owners are very responsive and helpful and Mary and Frans are such a pleasure. Thanks for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ilze
Muqurati Lodge
Thank you, we are glad you enjoyed your stay we hope to have you again soon.

Carina F
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Dit was ongelooflik stil en rustig. Lekker tyd saam met die familie spandeer. Die huis is lekker ruim, en het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ilze
Muqurati Lodge
Baie dankie, hoop om jou gou weer te sien.

Lizelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Ruim en lekker kuierhuis. Lekker groot ruim leefvertrek en kombuis, met als wat nodig is. Kamers privaat met elkeen 'n buitedeur na die stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ilze
Muqurati Lodge
So bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 32, De Wagendrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c12c32cdfe7a66f4fb5200f940b55eb6725ec67ab7680fd02c1e3c311bbff0e540584febb3a5d6f350f3bfe2ad8f99b792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 11) 18 5 1 5 32 Welgevonden De Wagendrift 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365652089167 28.389751490807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang