Muqurati Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Jaundre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Siel-vullende wegbreek van die gejaagde lewe.
Nicola C - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek in pragtige skoon en mooi verblyf.
Lynette D - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic, Spacious and clean.
Lees meerNicola C - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Nuncy G - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable, beautiful, peaceful.
Ettienne D - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Lilirie S - Aug 2022
Algehele gradering
Kuier was rustig, gerieflik en privaat.
Muqurati Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons sien julle gou weer.
Hanri B - Feb 2022
Algehele gradering
Absolute gem!
Muqurati Lodge se terugvoer
Thank you, we are glad you enjoyed your stay we hope to have you again soon.
Carina F - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was ongelooflik stil en rustig. Lekker tyd saam met die familie spandeer.
Muqurati Lodge se terugvoer
Baie dankie, hoop om jou gou weer te sien.
Lizelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Ruim en lekker kuierhuis.
Muqurati Lodge se terugvoer
So bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer.
Kim F - Nov 2021
Algehele gradering
Definitely value for money!
Muqurati Lodge se terugvoer
Thank you, we look forward to having you again.
Michelle J - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was een van die beste plekke nog waar ons vakansie gehou het.
Muqurati Lodge se terugvoer
Dankie sien uit om julle weer te hê.
Groete
Lariesa D - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het so heerlik gekuier by die rustige plekkie.
Muqurati Lodge se terugvoer
Dankie Lariesa,
Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het dit geniet.
Yani A - Mrt 2021
Algehele gradering
Exceptional.
Muqurati Lodge se terugvoer
Dankie Yani,
So bly julle het dit geniet.
Hoop on julle weer te sien.
Wanitha D - Feb 2021
Algehele gradering
Muqurati sien ons defnitief weer!
Muqurati Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde ons sien uit daarna om julle gou weer te hé .
Groete
Ruth C - Jul 2021
Algehele gradering
Great place for older and younger children.
Muqurati Lodge se terugvoer
Thank you Ruth,
So glad you all enjoyed your stay.
Hope to see you soon again.
Linda L - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet ten spyte van die reën.
Muqurati Lodge se terugvoer
Bly julle kon dit geniet al het dit gereën.
Die badkamer wat na verwys is, is standard grootte. Die ander badkamers in die huis is wel grooter as standardgrootte.
Jacqueline T - Nov 2020
Algehele gradering
Lekkerste rus en gemaklik toegerus en versier. Muqurati sal selfs die kieskeurigste gaste beïndruk.
Lees meerMuqurati Lodge se terugvoer
Ons is bly om te hoor julle het so 'n lekker tyd gehad en familie herinneringe gemaak.
Ons sien julle weer.
Groete
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgevonden 32, De Wagendrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang