Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muqurati Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Muqurati Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaundre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaundre V

Siel-vullende wegbreek van die gejaagde lewe.

Ons 4 gesinne het baie lekker gebly by Muqurati Lodge, vriendelik ontvang deur Frans en Mary en baie behulpsaam. Skoon, netjies en lekker geslaap.

Nicola C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola C

Heerlike rustige wegbreek in pragtige skoon en mooi verblyf.

Staf baie hulpvaardig en vriendelik. Baie lekker gebly!

Lynette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette D

Fantastic, Spacious and clean.

We were involved in an accident on our way to Muqurati Lodge and although we only arrived after 4 the lady Ilze informed us that we don't have to leave at 10 and could stay until 12 o clock on Sunday to make our lovely stay a bit longer. The place is absolutely stunning, peaceful and spacious and although we were 8 people no one felt crowded. Frans and Mary were very helpful and friendly. Frans said next time he will set up the pool table for the teenagers as well. Will most definitely go again. A big thank you to the owners for this beautiful place!!

Nicola C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola C

Heerlik.

Baie lekker huis, goed toegerus. Heerlike naweek!

Nuncy G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuncy G

Comfortable, beautiful, peaceful.

We had an absolutely amazing time at the lodge and had many great memories! It is neat comfortable convenient and homely, loved going out to the other restaurants in the reserve for lunch and also the game drives always presented us with a sight of some sort - the map of the reserve is really well organised and tagged. Everything was great, thank you!

Ettienne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne D

Awesome.

Twee daklekke wat moet aandag kry.

Lilirie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilirie S

Kuier was rustig, gerieflik en privaat.

Lodge is goed toegerus. Alles baie netjies en skoon. Baie spasie en braaigeriewe. Skoonmakers se dienste uitstekend.

Muqurati Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons sien julle gou weer.

Muqurati Lodge
Hanri B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri B

Absolute gem!

Everything you need and more. We enjoyed every bit of our stay and hope to be back soon. Owners are very responsive and helpful and Mary and Frans are such a pleasure. Thanks for a lovely stay.

Muqurati Lodge se terugvoer

Thank you, we are glad you enjoyed your stay we hope to have you again soon.

Muqurati Lodge
Carina F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F

Dit was ongelooflik stil en rustig. Lekker tyd saam met die familie spandeer.

Die huis is lekker ruim, en het alles wat mens nodig het.

Muqurati Lodge se terugvoer

Baie dankie, hoop om jou gou weer te sien.

Muqurati Lodge
Lizelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Ruim en lekker kuierhuis.

Lekker groot ruim leefvertrek en kombuis, met als wat nodig is. Kamers privaat met elkeen 'n buitedeur na die stoep.

Muqurati Lodge se terugvoer

So bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer.

Muqurati Lodge
Kim F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim F

Definitely value for money!

Amazing stay, much more spacious than expected, spotless and just so relaxing. Would return in a heartbeat.

Muqurati Lodge se terugvoer

Thank you, we look forward to having you again.

Muqurati Lodge
Michelle J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Dit was een van die beste plekke nog waar ons vakansie gehou het.

Muqurati, baie dankie vir julle diens. Van die begin af was die uiters professioneel en uitstekende diens. Julle huis is wonderlik, alles was uit die boonste rakke. Dit was so lekker om sommer van die stoep af na die diere te kyk wat kom hallo-sê. Ons sal defnitief weer by Muqurati bly.

Muqurati Lodge se terugvoer

Dankie sien uit om julle weer te hê.
Groete

Muqurati Lodge
Lariesa D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lariesa D

Ons het so heerlik gekuier by die rustige plekkie.

Die bosveld is pragtig en die huis is so skoon en netjies! Sal beslis weer daar kuier!

Muqurati Lodge se terugvoer

Dankie Lariesa,
Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het dit geniet.

Muqurati Lodge
Yani A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yani A

Exceptional.

We had a wonderful stay at Muqurati Lodge. The staff were very friendly and helpful and the lodge itself was beautiful and very well kept. I'd definitely recommend Muqurati Lodge to anyone wanting a bushveld getaway.

Muqurati Lodge se terugvoer

Dankie Yani,
So bly julle het dit geniet.
Hoop on julle weer te sien.

Muqurati Lodge
Wanitha D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanitha D

Muqurati sien ons defnitief weer!

Muqurati is ruim, privaat en goed ingerig.

Muqurati Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde ons sien uit daarna om julle gou weer te hé .

Groete

Muqurati Lodge
Ruth C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth C

Great place for older and younger children.

Lots of flexibility in the accommodation making for a great holiday for our young kids and our teenagers. Beautiful layout. Lovely, thoughtful support.

Muqurati Lodge se terugvoer

Thank you Ruth,
So glad you all enjoyed your stay.
Hope to see you soon again.

Muqurati Lodge
Linda L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda L

Ons het dit baie geniet ten spyte van die reën.

Die huis is baie goed ingerig en gerieflik. My enigste kritiek is die vreeslike klein badkamer wat die gesinskamer (dubbelbed en stapelbed) bedien. Dit is onmoontlik klein en ongerieflik. Dit lyk of die badkamer ingeboet is om 'n aantrekkamer in die hoofslaapkamer in te rig. Dit is baie jammer, maar ons het om dit gewerk.

Muqurati Lodge se terugvoer

Bly julle kon dit geniet al het dit gereën.

Die badkamer wat na verwys is, is standard grootte. Die ander badkamers in die huis is wel grooter as standardgrootte.

Muqurati Lodge
Jacqueline T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline T

Lekkerste rus en gemaklik toegerus en versier. Muqurati sal selfs die kieskeurigste gaste beïndruk.

Die diens was 1 van die hoogtepunte vir ons gesin alles is pragtig skoon en gerieflik en smaakvol versier. Selfs die vrieskas het ys in gehad, kombuis is 'n droom met genoeg pakplek en toonbankspasie om kos voor te berei. Die nuut geboude swembad was 'n fees en lafenis op 'n warm naweek. Ons het vir seker goeie familie-herinneringe gemaak so op Muqurati se agterstoep. Ek sal Muqurati Lodge met graagte aanbeveel vir enige moeë reisiger gesin met klein kindertjies of selfs tieners.

Muqurati Lodge se terugvoer

Ons is bly om te hoor julle het so 'n lekker tyd gehad en familie herinneringe gemaak.
Ons sien julle weer.
Groete

Muqurati Lodge
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 32, De Wagendrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c12c32cdfe7a66f4fb5200f940b55eb6725ec67ab7680fd02c1e3c311bbff0e540584febb3a5d6f350f3bfe2ad8f99b792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 11) 18 5 1 5 32 Welgevonden De Wagendrift 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365652089167 28.389751490807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang