Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muqurati Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 32, De Wagendrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Muqurati Lodge bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 'n groep of gesin van 8 volwassenes en 3 kinders, en gaste het 'n kans om vrylopende wild in die omgewing te kyk.

Die ruim lodge beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, 'n lieflike buitebraai-area en 'n boma. Die hoofslaapkamer, Leeu, is ingerig met 'n koninggrootte-bed sowel as 'n dagbed, terwyl sy en suite-badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Hierdie kamer het ook 'n instapkas. Die tweede slaapkamer, Olifant, het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort. Luiperd, die derde slaapkamer, is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die en suite-badkamer 'n stort het. Zebra dien as die vierde slaapkamer en beskik oor 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers maak oop op die patio.

Die groot kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en maak oop op 'n patio. Gaste kan hul maaltye by die eetarea geniet of in die sitkamer wat op 'n stoep oopmaak, ontspan.

Die huis het 'n groot onderdakbraai-area, asook die boma. Vure word slegs in die braai-area of boma toegelaat, en hout kan by die lodge gekoop word; gaste mag nie bome of hout kap wat op die eiendom is nie.

Geniet die uitsig vanaf die kombuisstoep waar diere gesien kan word. 'n Verskeidenheid wild loop daar naby rond en kom eet en drink laatmiddag of aand. Gaste kan ook langs die paadjie stap om die verskeidenheid wild aan die ander kant van die elektriese heining te sien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jaundre V
Saam met vriende
5.0
Siel-vullende wegbreek van die gejaagde lewe. Ons 4 gesinne het baie lekker gebly by Muqurati Lodge, vriendelik ontvang deur Frans en Mary en baie beh...
Sien meer
Mrt 2024
Nicola C
Saam met vriende
5.0
Heerlike rustige wegbreek in pragtige skoon en mooi verblyf. Staf baie hulpvaardig en vriendelik. Baie lekker gebly!
Aug 2023
Lynette D
Gesin met tieners
4.8
Fantastic, Spacious and clean. We were involved in an accident on our way to Muqurati Lodge and although we only arrived after 4 the la...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Nuncy G
Gesin met klein kinders
4.8
Comfortable, beautiful, peaceful. We had an absolutely amazing time at the lodge and had many great memories! It is neat comfortable co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Ettienne D
4.6
Awesome. Twee daklekke wat moet aandag kry.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Welgevonden 32, De Wagendrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
  • Gaste dink Muqurati Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 32, De Wagendrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c12c32cdfe7a66f4fb5200f940b55eb6725ec67ab7680fd02c1e3c311bbff0e540584febb3a5d6f350f3bfe2ad8f99b792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 11) 18 5 1 5 32 Welgevonden De Wagendrift 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365652089167 28.389751490807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang