Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Murray Gasteplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jon K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Warm welcome and comfy accommodation on a working farm. Quiet starlit night and a roaring fire to sit around. Met by the friendly host who showed us to the accommodation. Rooms and en-suite perfectly adequate. We would happily come back to this stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike C
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Beautiful place. True Kalahari. Fantastic, beautiful place well worth a visit. Need to spend at least 3 days to fully appreciate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Sterk aanbeveel. Sal verseker weer oornag oppad na Kgalagadi. Jagtersverblyf wat bekostigbaar en skoon is, met alles wat jy nodig het. Vrede op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Beautiful, peaceful Kalahari experience. Our stay was good. We stayed in the bush camp. The huts were nice, except that the roof needs to be watertight; we had a few drops of rain that came through. If it had rained harder, we would have been wet and the beds as well. Bathrooms and kitchen were good. Lovely setting in the red sand and camelthorn trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan P
1 nag Gesin met tieners
3.2
Okt 2024

Nie sleg nie. Te duur vir so ver van alles. Baie stil en skoon. Onderhoud kort bietjie aandag met verf wat afdop, vloere wat kraak, los toilet en stortkop wat geblok is en orals in die badkamer nat spuit behalwe op jou. Muskiete was erg. Krag was af vir 'n ruk met geen ander manier van backup nie. Selfoonsein ook nie van die beste nie. Ook 136 km vreeslike grondpad moes ry, wat voertuig uit mekaar skud.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elize V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Ons het gebruik gemaak van boskamp en chalets. Chalets baie goed toegerus, boskamp 'n heerlike ondervinding. Ek kan Murray Gasteplaas definitief aanbeveel. Dit is perfek geleë as jy die volgende dag vroeg by Transfrontierpark wil ingaan. Die boskamp was amazing as jy van die boservaring hou. Die lieflikste duine agter kamp waar die kindertjies heerlik in die sand gespeel het en ons die sonsondergang kon kyk. Kon 'n reuse kampvuur maak en heerlik kuier. Alles wat jy nodig het, was daar. Dit was definitief 'n hoogtepunt van ons vakansie na Kgalagadi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Heerlik gekuier in die Kalahari. Alles was netjies en gerieflik. Ons is hartlik ontvang en het 'n lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Stukkie hemel op aarde. Ons het in die boskamp gebly en dit was so rustig en mooi. Die eienaars was vreeslik vriendelik en ons het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Asemrowende sterrehemel voltooi die prentjie. Vir ‘n vinnige oornagstop in die groot Kalahari, is Minette se Murray Gastehuisie hoogs aanbeveelbaar. Netjies en rustiek, met alles wat nodig is. Die muurverwarmers in die kamers was baie welkom. Asemrowende sterrehemel voltooi die prentjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Heerlik op jou eie in die natuur. Ongerep. Heerlik in die natuur. Weg van die stadsrumoer en gejaagdheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray Plaas, Langs die R31, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUDGtwvAGv5sXplBch3EgHcnsZDrUPDTjwwsitE6BPMPEpy7Rd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Farm Murray Off the R31 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98515503879 20.866671661377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang