Musgrave Avenue Guest Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Musgrave-laan 8, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Musgrave Avenue Guest Lodge is 'n Georgiaanse-gebou wat opgeknap is om bekostigbare verblyf in Durban te bied. Die gastekamers en suites is smaakvol ingerig, en selfsorgverblyf word ook gebied. Ontbyt is beskikbaar mits dit vooraf gereël word.
Al die kamers het WiFi, lugversorging, haardroërs, 'n kluis, en 'n paar eenhede het kombuisies. Die gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel, wasgeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Musgrave Avenue is in Berea, 'n boomryke woonbuurt naby Durban se bekende Botaniese Tuine en die Musgrave-winkelsentrum geleë. Durban se sentrale sakegebied en verskeie strande is ook net om die draai hiervandaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Thobile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Musgrave-laan 8, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Musgrave Avenue Guest Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Musgrave-laan 8, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang