Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mushashani Boskamp

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.3
Veiligheid
3.7
Johan R
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Okt 2022

Teleurstellend. Ons het na een nag gepak en vertrek. Kombuis is sleg toegerus. Geen ordentlike skerp vleismes nie. Geen gasstoof of ketel om op die vuur te gebruik nie. Die dam-swembad is vol groen slym. Die bad is gevlek. Meer goggas in die aand op jou bord as kos. 'n Blou lig met 'n zapper sal werk. Die bed is hard en 'n goeie nagrus is onmoontlik.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Cecil
Mushashani Boskamp
Jammer, dat die plek nie aan julle verwagting voldoen het nie maar dit word so akkuraat as moontlik beskryf en met foto's uitgebeeld op ons blad. Beurtkrag was ook nie op die boeke vir daardie week nie maar ek was die 1ste oggend oppad met 'n ketel om op die vuur te kan gebruik indien julle nou moes water kook in die slegs 2 uur per dag beurtkrag op daardie stadium. Die ou plaasdam is soos beskryf bietjie omskep in 'n mooi swemplek maar omdat dit ook aan wildsuipings water voorsien wil ek dit nie vol gewone swembad chemikalieë gooi nie. Blou lig met zapper lok nog meer insekte en ander ongediertes van oral oor terwyl net 'n paar effektief dood word en dit is boonop uiters steurend. Die ou bad wat met klip ingebou is, is dalk gevlek maar wel skoon. Ons sal dan 'n groter poging aanwend om die vlekke te probeer uitkry. Sal ook kyk na die mes situasie in die kombuis want daar behoort 'n skerp mes te wees.

Gilbert R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2021

Rustig en ontspannend. Baie stil en rustig, skoon en die plaas is mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cecil
Mushashani Boskamp
Baie dankie! Kom gerus weer.

Pavel B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

Beautiful place. Everything we wanted was fulfilled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Mushashani Boskamp
Good day Pavel. Thank you for the kind and positive review. You were a great and friendly group who enjoyed the accommodation, bush and the Musina area as a whole for what it is and has to offer. You are always welcome back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Cecil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 720
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 3 720
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cromer-plaas, N1, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcUqFN69MDNTly99QM3eZjra8MC4CNoYFHrWtak3C6aDDq3PR37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 720 per nag, vir 12 mense 3 5 1 4 Cromer Farm N1 0900 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -22.465215213395 30.045296763229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang