Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muurkraal Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Muurkraal Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jehan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jehan V

Kom daar as vreemdelinge en gaan weg as vriende.

Dit was baie aangenaam en heerlik om die omgewing te verken.

Christelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D

Love it.

Beautiful setting. Wonderful people.

Morris P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morris P

I will definitely make a return trip in the future.

Had an amazing weekend, the peace, fresh air, beautiful garden, freshly baked homemade bread and a wonderful host.

Alroy H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alroy H

Relaxing and peaceful.

Warm and friendly hosts. Thoroughly appreciated and enjoyed the lovely baked farm bread. Loved the dogs as well.

Beyers V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers V

Dit was so lekker om net te kon rus en afskakel.

Omdat dit 'n redelike ent van die naaste dorpe is, sou ons sê dis baie veilig. Ons kon die kinders los om vrylik te gaan verken. Kon ver ente met ons fietse ry - stewige bulte ook. Lekker groot swembad. Rina en Danie was vriendelik en baie behulpsaam as gashere. Geen CellC-internetsein nie, maar dit was deel van die lafenis. Het wel goeie Vodacom-sein. Oor die algemeen sou ek dit sterk aanbeveel as jy op soek is na rus en ontspan.

Heinrich F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich F

Really nice and quiet.

One of the best stays. The fresh bread in the kitchen was very very good. Really good place to find your center again.

Hedwich T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hedwich T

A getaway to the countryside, not too far from De Hoop Natuurreservaat.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Wegbreek in dei platteland, nie te ver vanaf De Hoop Natuurreservaat.

Sien die sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Suelindie W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suelindie W

Rustig en ontspanne.

Dankie Rina, ons het heerlik gekuier. My seuns 2 en 4 jaar oud het die skapies net buite ons huisie geniet saam met die swembad en groot grasperk om bal te skop en te hardloop. Spesiale dank vir die warm tuisgebakte brood waarmee ons verwelkom is.

Betsie L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie L

Rustig, weg van die stadsgejaag.

Heerlik om net na dieregeluide te luister. Rustige plek, nie te ver van Swellendam of Bredasdorp nie. Pragtige tuin en swembad. Die feit dat dit diere vriendelik is maak dit lekker want ons kon ons 2 Yorkies saamvat.

Claris B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claris B

Aangename naweek in mooi omgewing met genoeg ruimte waar ons en ons hond veilig en lekker kon stap.

Die kothuis is gerieflik en smaakvol ingerig. Baie vriendelike en hartlike ontvangs deur Rina en Chris. Ons het ons kuiertjie op die plaas terdeë geniet! So ook ons hond!

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muurkraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89e88da75b8be614fd32f5763c67cd4ab38bb892b09c0863fb334446d49d40ce08a01949f20104fb6a1aec6328a6024bd409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Muurkraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.241945075647 20.28110101819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang