Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muurkraal Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muurkraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Muurkraal Cottage is op 'n Overbergse skaap-en-graanplaas in Swellendam geleë. Die plaas het pragtige natuurskoon terwyl die kothuis 2 volwassenes en 2 kinders gerieflik akkommodeer.

Die plaasstyl-kothuis het een slaapkamer met 'n dubbelbed en een badkamer. Daar is 2 slaapbanke in die sitarea, wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv-kanale en WiFi is in die eenheid beskikbaar.

Daar is binne- en buitebraaigeriewe beskikbaar, hout word voorsien. Gaste kan ook die sprankelende swembad in die groot tuin geniet.

Muurkraal Cottage is op 'n werkende plaas geleë waar gaste langs die plaaspaaie kan fietsry of draf of op die plaas kan stap en daaglikse plaasaktiwiteite kan besigtig. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gaste wat wil ontspan en die natuur wil geniet.

Spesiale langverblyf vir meer as 3 nagte is op versoek beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Muurkraal Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Muurkraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Muurkraal Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muurkraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89e88da75b8be614fd32f5763c67cd4ab38bb892b09c0863fb334446d49d40ce08a01949f20104fb6a1aec6328a6024bd409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Muurkraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.241945075647 20.28110101819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang