Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muurkraal Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muurkraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Muurkraal Cottage is in Swellendam geleë op 'n Overbergse plaas wat met skape en graan boer. Die plaas het die mooiste uitsigte en daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in die kothuis.

Die plaasstyl-kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer. Daar is 2 slaapbanke in die sitkamer wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n binne- en buitebraai beskikbaar en hout word voorsien. Gaste kan ook gebruik maak van die sprankelende swembad in die groot tuin.

Muurkraal Cottage is op 'n werkende plaas geleë en gaste is welkom om al langs die plaaspaadjies fiets te ry of te stap en die daaglikse plaas-aktiwiteite dop te hou. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gaste wat wil ontspan en die natuur wil geniet.

Ons het ook spesiale aanbiedinge op versoek vir besprekings van langer as 3 dae.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Muurkraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Muurkraal Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muurkraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89e88da75b8be614fd32f5763c67cd4ab38bb892b09c0863fb334446d49d40ce08a01949f20104fb6a1aec6328a6024bd409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Muurkraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.241945075647 20.28110101819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang