Muzuri
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en stapelbed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n area met 'n bababedjie met slaapplek vir 2 babas. Die badkamers het elk óf 'n stort-oor-bad óf net 'n stort. Die groot oopplan-kombuis het kookeiland, etenstafel en al die nodige toebehore wat 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas insluit. Die ruim oopplan-leefarea lei na 'n houtdek. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, swembad, braai-area, 'n leefarea en 'n eetarea in. Veilige parkeerplek vir 5 voertuie agter die veiligheidshek is beskikbaar. Sekuriteitskenmerke sluit 'n palissade-heining met 'n afstandbeheerde hek en 'n moderne alarmstelsel met 'n paniekknoppie en gewapende reaksie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R2500 per sleutel word vereis.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en hul dekodeerder en/of slimkaart vir DStv saambring.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Geraas, harde musiek en raserige partytjies word nie toegelaat nie.
Die eienaars is op die perseel en sal ingryp indien gaste nie by hierdie reëls hou nie.
Vir gaste onder die ouderdom van 21 jaar word die ouers of voogde se kontakbesonderhede vereis.
Die Jacuzzi is vir alle gaste toeganklik, maar slegs op versoek en dit sal slegs aan 1 groep op 'n slag toegeken word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het enkelbeddens. Die badkamers het elk óf 'n bad en stort óf net 'n stort. Die groot oopplan-kombuis het kookeiland, etenstafel en al die nodige toebehore wat 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas insluit. Die ruim oopplan-leefarea lei na 'n houtdek. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, swembad, braai-area, 'n leefarea en 'n eetarea in. Veilige parkeerplek vir 5 voertuie agter die veiligheidshek is beskikbaar. Sekuriteitskenmerke sluit 'n palissade-heining met 'n afstandbeheerde hek en 'n moderne alarmstelsel met 'n paniekknoppie en gewapende reaksie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R2500 per sleutel word vereis.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en hul dekodeerder en/of slimkaart vir DStv saambring.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Geraas, harde musiek en raserige partytjies word nie toegelaat nie.
Die eienaars is op die perseel en sal ingryp indien gaste nie by hierdie reëls hou nie.
Vir gaste onder die ouderdom van 21 jaar word die ouers of voogde se kontakbesonderhede vereis.
Die Jacuzzi is vir alle gaste toeganklik, maar slegs op versoek en dit sal slegs aan 1 groep op 'n slag toegeken word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mopanie-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang