Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muzuri

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mopanie-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 752 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Muzuri, wat "goed" in Swahili beteken, is die naam van dié huis in Jeffreysbaai aan die Suidooskus van Suid-Afrika. Muzuri bied ruim eenhede met asemrowende uitsigte oor die Noorsekloofvallei en -ravyn en die pragtige kuslyn.

Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 14 gaste in totaal gebied. Elke slaapkamer het gemaklike beddens en elke badkamer het 'n bad en stort óf net 'n stort.

Elke eenheid se oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, WiFi, braai-area, 'n gemeenskaplike swembad, Jacuzzi en veilige, privaat parkeerplek in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Leanne H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie gerieflike verblyf.
Des 2023
Thembela B
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice. It was the best weekend we've ever had. We will surely come back. Warm welcoming from our host. Everything was nice. I don’t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Basil P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en ruim en veilig. Ligging is perfek. Die WiFi is 'n bonus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Donovan D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en vriendlik. Die oom en tannie. Baie nice, lekker gebly. Elke dag lekker gesels.
Mrt 2023
Nicole F
Gesin met tieners
5.0
Amazing. Everything was perfectly clean. Martin, the owner, was great. The views from our place were amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mopanie-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Muzuri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 752
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 752
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mopanie-singel 33, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d0c872530713723e269a9a67fbc27aa5bba32eddb184709e9324cd89c63fb53a6e1499bc30b00b914ebb61728033f8463c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 752 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 33 Mopanie Crescent Jeffreysbay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.03755551159 24.922643601894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang