Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mvumbi Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 683 Karee Straat, , Pretoria, 0039, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mvumbi Accommodation is 'n knus en verwelkomende gastehuis wat selfsorg- en oornagverblyf in die hartjie van Kameeldrift bied, minder as 20 km vanaf groot winkelsentrums en restaurante, en net 20 km vanaf die Pretoriase sakekern. Die gastehuis is 'n toevlugsoord van die stedelike gewoel van die hoofstad en skep 'n veilige hawe vir sakereisigers en vakansiegangers na Kameeldrift.

Mvumbi bied verblyf in 8 elegante en suite-kamers wat stylvol versier is en satelliet-TV het.

Die gastehuisgeriewe sluit 'n lapa met braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders en 'n ontspannende tuin in, waar gaste drankies kan geniet.

Mvumbi Accommodation bied gaste 'n knus en veilige basis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken, insluitend die Roodeplaat Natuurreservaat asook die Roodeplaatdam.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hendrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 683 Karee Straat, , Pretoria, 0039, Gauteng
  • Gaste dink Mvumbi Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 683 Karee Straat, , Pretoria, 0039, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4NTdmZTRjLTI1N2MtNGQ0MC1hYjI2LWQxM2YwY2Y1YTQxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 683 Karee Street Kameeldrift 0039 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.638672 28.322097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang