Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mvuradona Safari Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Mvuradona Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Joe F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe F

Die verblyf was uitstekend en die personeel en eienaars behulpsaam en vriendelik.

Die verblyf was besonders. Die diens was uitstekend en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die eienaars is wonderlike mense wat uit hulle pad gaan om behulpsaam te wees. Die lodge is op 'n pragtige plek geleë en baie gerieflik, skoon en netjies. Die etes was baie goed en nie eens te praat van die ontbytpakkies wat hulle saamgee as jy vroeg uitgaan nie. Ons sal sekerlik weer daar gaan bly.

Pierre R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R

Skitterende ervaring!

Ons is skitterend ontvang en op die hande gedra deur die gasheer en gasvrou asook die personeel wat daar werk. Ons is self bederf met 'n geskenkpak vir ons 48ste huweliksherdenking. Dit was 'n baie aangename verrassing. Weereens baie dankie!

Mvuradona Safari Lodge se terugvoer

Wat 'n voorreg vir ons dat julle jul 48ste herdenking hier by ons gevier het! Hoop julle maak weer 'n draai as julle in hierdie deel van ons mooi land is.

Mvuradona Safari Lodge
Joël M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joël M

Tranquil.

For rest and a homely feel away from home.

Mvuradona Safari Lodge se terugvoer

It was such a pleasure to meet you. Thank you for staying at Mvuradona and hope to see you again soon

Mvuradona Safari Lodge
Leon S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Besoek Krugerwildtuin.

’n Wegspring vir ’n dagbesoek in die Krugerwildtuin.

Mvuradona Safari Lodge se terugvoer

Dear Leon
Thanks you very much for the review, we are glad that you enjoyed you stay with us.
Hoping to see you in the future again.
Mvuradona Team.

Mvuradona Safari Lodge
Cavell W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cavell W

Meer as perfek.

Van begin tot einde was die tyd by die lodge net wonderlik. Estelle en Rihan het verseker dat almal op hulle gemak is en dat almal se behoeftes ontmoet is. Sal beslis weer wil gaan kuier.

Mvuradona Safari Lodge se terugvoer

Dear Cavel
Thanks you very much for the review, we are glad that you enjoyed you stay with us.
Hoping to see you in the future again.
Mvuradona Team.

Mvuradona Safari Lodge
Pieter J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Sien gradering.

Sien gradering

Mvuradona Safari Lodge se terugvoer

Dear Pieter
Thanks you very much for the review, we are glad that you enjoyed you stay with us.
Hoping to see you in the future again.
Mvuradona Team.

Mvuradona Safari Lodge
Lesley S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley S

Wonderful stay.

What a wonderful position. Lovely large rooms, comfy clean beds with mosquito nets. The staff were amazing. The food a little unsophisticated but all in all a wonderful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf.

Wat 'n wonderlike ligging. Lieflike groot kamers, gemaklike skoon beddens met muskietnette. Die personeel was ongelooflik. Die kos 'n bietjie ongesofistikeerd, maar oor die algemeen wonderlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Clarissa F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa F

Amazing!

We had an absolute blast at Mvuradona! Amazing wildlife experience, beautiful rooms, tasty breakfasts and suppers and the utmost best service from the owners/manager. A definite recommendation! Book away!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Ons het 'n baie lekker tydjie by Mvuradona gehad! Fantastiese wild-ervaring, pragtige kamers, lekker ontbyt en aandete en die beste diens van die eienaars/bestuurder. 'n Besondere aanbeveling! Bespreek gerus!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mvuradona Safari Lodge se terugvoer

Dear Clarissa,

Thank you so much for providing our property with an excellent rating and review. It is highly appreciated.
You are always welcome at Mvuradona Safari Lodge and we look forward to hosting you during your future travels.

Warm regards,

Mvuradona Safari Lodge
Dj V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj V

Fantasies!

Baie lekker plek. Sal beslis weer gaan!

Mvuradona Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Mvuradona

Mvuradona Safari Lodge
Lindi D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lindi D

Disappointing.

Ek was gesê ons het 'n fantastiese uitsig oor die rivier wat nie die geval was nie. Ek Het spesifiek gevra oor dit een van die hoofredes was dat ek die akkommodasie gekies het. Kamer lyk ook baie groter op die foto's en was maar baie gewoon. Altesaam nie die beste atmosfeer nie.Ek het al by baie beter lodges gebly vir baie minder. Aandete was lekker maar belaglik min vir die prys wat jy betaal. Kliëntediens was goed, geen klagtes daar nie.

Tineke W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke W

Uitstekend verby.

Van die oomblik wat mens stop by die lodge tot met die laaste vaarwel is dit net een groot fees. Gulde ontvangs, behulpsaamheid, diens en kos wat nie maklik geëwenaar sal kan word nie. Dumisnai is 'n ongelooflike bate vir die lodge en moet ten alle koste behou word. Dankie vir 'n ongelooflike tydjie van rus en kalmte gepaardgaande met puik diens. Doen so voort! Julle sien ons beslis weer!

Nico M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico M

Die hele gesin het dit baie geniet.

Dit was 'n onvergeetlike vakansie vir die hele gesin. Die personeel was uitstaande en die kos was van die hoogste gehalte. Ons het regtig baie lekker gebly en julle sal ons weer sien.

Sonja G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G

Goeie ervaring veral met twee kinders!

Met die intrapslag is ons begroet deur sebras. Mense is baie gasvry en die eenheid het ongelooflik mooi gelyk. Dit is regtig vir enige persoon 'n aanbeveling om daar tuis te gaan. Selfs saans was die gesels met ander gaste aangenaam.

Tilda D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilda D

Very professional service, awesome room, peaceful and relaxing lodge.

We loved it - the staff are very professional and the Lodge is situated on the perfect spot 100m away from the Kruger fence. While we dined we could hear the hippos in the river. It was an awesome experiance.

Magdel C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel C

Ons het die naweek by Mvuradona baie geniet!

Die personeel is baie bekwaam, die etes heerlik en die kamers pragtig. Dumi laat mens so welkom voel en gaan uit sy pad om 'n mens gelukkig te hou.

Alecia B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia B

Die verblyf was aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Hennie P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Lekker en luuks!

Heerlik gekuier daar. Luukse kamers wat alles sommer lekker maak. Pragtige uitsig op rivier. Baie, baie lekker gekuier daar. Dumi is baie oulik en behulpsaam.

Trudy L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudy L

Absolutely relaxing enviroment

Tumi's service rendered this an absolute stress-free break. The service was superb and friendly - going that extra mile. Accommodation is well situated with the opportunity to view the Big 5 on foot and in the safety of the Marloth Park conservancy. With wildebeest in the front garden and warthogs in the back garden and Francolins scattered all over - what more could you ask for? The accomodation was very comfortable and the pool most aptly situated. Star gazing from the balconies was an extra plus.

Dirk V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Aandete was 'n bietjie aan die duur kant.

Verblyf is baie netjies!

Tracey A - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey A

Will do again anytime!!!

We had a warm welcome by Dumi- candles and lanterns all alight on arrival - will definitely do again and recommend to others. Saw loads of game - Cooking was also done for us, leaving us to enjoy and relax.

Chloe N - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe N

Wonderful

No complaints about Mvuradona Private Game Lodge - great value, good service, very clean.

Vanaf
Vanaf R2 354
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 354
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaar-straat 3580, Marlothpark, 1640, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14f5b48ac6343d6fbd81c91ff4ded3735ed7ba146d8904e23658f9c7c812571d11508595be506e283b5339a155a2c58c6053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 354 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 3580 Raasblaar Street Marloth Park 1640 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.345911675309 31.810002263974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang