Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mvuradona Safari Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Joe F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die verblyf was uitstekend en die personeel en eienaars behulpsaam en vriendelik. Die verblyf was besonders. Die diens was uitstekend en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die eienaars is wonderlike mense wat uit hulle pad gaan om behulpsaam te wees. Die lodge is op 'n pragtige plek geleë en baie gerieflik, skoon en netjies. Die etes was baie goed en nie eens te praat van die ontbytpakkies wat hulle saamgee as jy vroeg uitgaan nie. Ons sal sekerlik weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Skitterende ervaring! Ons is skitterend ontvang en op die hande gedra deur die gasheer en gasvrou asook die personeel wat daar werk. Ons is self bederf met 'n geskenkpak vir ons 48ste huweliksherdenking. Dit was 'n baie aangename verrassing. Weereens baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Mvuradona Safari Lodge
Wat 'n voorreg vir ons dat julle jul 48ste herdenking hier by ons gevier het! Hoop julle maak weer 'n draai as julle in hierdie deel van ons mooi land is.

Joël M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Tranquil. For rest and a homely feel away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Mvuradona Safari Lodge
It was such a pleasure to meet you. Thank you for staying at Mvuradona and hope to see you again soon

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Besoek Krugerwildtuin. ’n Wegspring vir ’n dagbesoek in die Krugerwildtuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Mvuradona Safari Lodge
Dear Leon Thanks you very much for the review, we are glad that you enjoyed you stay with us. Hoping to see you in the future again. Mvuradona Team.

Cavell W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Meer as perfek. Van begin tot einde was die tyd by die lodge net wonderlik. Estelle en Rihan het verseker dat almal op hulle gemak is en dat almal se behoeftes ontmoet is. Sal beslis weer wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Mvuradona Safari Lodge
Dear Cavel Thanks you very much for the review, we are glad that you enjoyed you stay with us. Hoping to see you in the future again. Mvuradona Team.

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Sien gradering. Sien gradering

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Melissa
Mvuradona Safari Lodge
Dear Pieter Thanks you very much for the review, we are glad that you enjoyed you stay with us. Hoping to see you in the future again. Mvuradona Team.

Lesley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Wonderlike verblyf. Wat 'n wonderlike ligging. Lieflike groot kamers, gemaklike skoon beddens met muskietnette. Die personeel was ongelooflik. Die kos 'n bietjie ongesofistikeerd, maar oor die algemeen wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clarissa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Fantasties! Ons het 'n baie lekker tydjie by Mvuradona gehad! Fantastiese wild-ervaring, pragtige kamers, lekker ontbyt en aandete en die beste diens van die eienaars/bestuurder. 'n Besondere aanbeveling! Bespreek gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Mvuradona Safari Lodge
Dear Clarissa, Thank you so much for providing our property with an excellent rating and review. It is highly appreciated. You are always welcome at Mvuradona Safari Lodge and we look forward to hosting you during your future travels. Warm regards,

Dj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Fantasies! Baie lekker plek. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melissa
Mvuradona Safari Lodge
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Mvuradona

Lindi D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2016

Disappointing. Ek was gesê ons het 'n fantastiese uitsig oor die rivier wat nie die geval was nie. Ek Het spesifiek gevra oor dit een van die hoofredes was dat ek die akkommodasie gekies het. Kamer lyk ook baie groter op die foto's en was maar baie gewoon. Altesaam nie die beste atmosfeer nie.Ek het al by baie beter lodges gebly vir baie minder. Aandete was lekker maar belaglik min vir die prys wat jy betaal. Kliëntediens was goed, geen klagtes daar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 354
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 354
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaar-straat 3580, Marlothpark, 1640, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14f5b48ac6343d6fbd81c91ff4ded3735ed7ba146d8904e23658f9c7c812571d11508595be506e283b5339a155a2c58c6053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 354 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 3580 Raasblaar Street Marloth Park 1640 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.345911675309 31.810002263974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang