Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lee J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Beautiful, wonderful, relaxing. We had a wonderful stay at My Bushhouse, we will vir seker book at My Bushhouse again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Mense baie vriendelik. Diere kom tot by die huis. Ons het dit baie geniet. Sal weer gaan. Alles wat nodig is, is beskikbaar by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Hemel! Sjoe! Wat 'n oulike plekkie! Ons het al by baie plekke geslaap, maar hierdie plekkie het ons harte gesteel! Veilig met 'n heerlike swembad. Baie dankie dat ons jul plek ons huis kon noem tydens ons kort vakansie. Die solar maak alles ook beter! Heerlike vinnige warm geyser en alles anders wat mens nodig het! Die aircons in elke vertrek is ook 'n groot wenner! Puik puik puik! Ons sal weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)
Hi Kobus, I know you won't mind me replying in English, but thank you for your review. It was a pleasure to have you and your family sharing and enjoying My Bush House. I can't wait to welcome you back again to your home away from home.

Armand R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie lekker plek, rustig, baie bokke gesien. Alles was great. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)
Dear Armand, Thank you for taking the time to write a review. I am grateful you had a great time and everything was in order and to your liking. Looking forward to welcoming you back.

Corné N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Boshuis op sy beste! Heerlike naweek gehad! Ons het lekker in die swembad gekuier en gebraai, en die diere aanskou wat kom kuier het. Dis privaat, rustig en veilig. Beurtkrag was glad nie 'n probleem nie en die lugversorger was 'n wenner in die hitte. Het die buite stort ook geniet. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Stil, privaat en rustig. Ons het baie lekker gebly. Baie stil en die swembad was fantasties. Lugversorging was baie effektief. Ons het dit geniet om op die stoep te braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)
Hi Dewald, thank you so much for your review. I am happy to hear that you had a great time and enjoyed all the house has to offer. Look forward to welcoming you back again.

Alida A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly! Veilige, rustige en netjiese verblyf. Baie lekker gebly met als wat mens nodig het. Die solar met beurtkrag was 'n bonus en die lugversorger het vir seker baie gehelp in die hitte. Kinders het die swembad baie geniet. Baie diere het kom kuier. Ons het ons tydjie baie geniet en sal vir seker weer by die akkommodasie wil kom oorbly. Ons huisie in die bos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)
Hi Alida, thank you very much for your review. I am glad you had a good time and everything was in order. I look forward to welcoming you back anytime.

Cecile B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

We will be back, thank you. We had such a lovely stay at "My Bushhouse (Bayt AlGhaba)". We were greeted by the giraffe on the day we arrived, and Martie also gave us a call to make sure all was in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Comfortable stay. Stay was ok, good shower pressure but small space, comfortable beds, free WiFi and assistance with load shedding, outside shower unusable due to foliage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)
Hi Lynelle, thank you for your review. For your information about the shower, we usually trim after the rainy season. Hopefully next time you come, you can enjoy that too, apart from the free WiFi and the assistance with load shedding. Regards, Martie.

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Veilige, rustige en netjiese verblyf. Dit was ons derde besoek en weereens baie aangenaam om daar te bly. Die solars was 'n bonus tydens beurtkrag. Daar was 'n goeie face lift gedoen sedert ons vorige besoek wat dit net meer aangenaam gemaak het. Sal hierdie verblyf vir seker aanbeveel vir besoekers wat 'n veilige en rustige blyplek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hornbill 761, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40a61fe4b6a1340413b937e34c69639d65365855b977908629824eedaa38deeb6a0ece4a44c84044d0d3eb1a18a957646ba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 104 5 1 5 Hornbill 761 Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.35689 31.76138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang