Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My Happy Place

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Roland D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantasties. Die woonstel was netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Let wel dat dit op die derde vloer is en daar is net trappe. Die uitsig is fantasties. Ek het die Vrydag a.g.v. 'n besering net voor die venster gesit en alles buite bespied en geniet. 750 meter vanaf Shoprite en 'n apteek. Funland is 'n moet om te besoek. Ook omtrent 350 meter se loop vanaf die hoofstrand met lewensredders. Daar is ook 'n kafee, buitelug-gym en kroeg naby die hoofstrand. Elektroniese skuifhekke in plek so ons was veilig. Trailor-parkering was ook beskikbaar. Al wat bietjie irriterend was, was dat die inwoners van 310 by hulle woonstelvenster staan en rook. Ons het andersins baie lekker gekuier en sal met graagte 311 Montrose aanbeveel. Sal sonder huiwering weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
My Happy Place
Ons is bly jy het dit geniet. Daar is hysbak. Ons hoop ons sien julle weer..

Almarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Waarde vir geld. Die plekkie is klein, maar baie skoon en netjies, sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
My Happy Place
Hope to see you again. Thank you.

Dawid F
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie netjies en amazing. Was heerlik om daar te bly. Mense was baie vriendelik en sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
My Happy Place
Thanks. Looking forward to seeing you again.

Jamilee R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Value for money. The view is spectacular. The location is amazing. The owner pays attention to any problem immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
My Happy Place
Thanks. Glad you liked the place

Janneate J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2023

Dit was baie lekker. Dit was baie lekker. Naby die see, loopafstand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emje V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Apr 2023

Onveilig vir seker. Ons voertuig se venster is gebreek en die bedrading is geknip gedurende die nag in die kompleks se parkeerarea. Daar is kokkerotte in die kombuislaaie. Na 10 dae word ons in kennis gestel per WhatsApp dat deposito nie terugbetaal gaan word nie weens pienk kolle op die laken en matrasbeskermer waarvan ons geensins bewus was. Volgens eienaar was 'n epos gestuur die dag wat ons vertrek het, maar ek het nie epos ontvang nie asook sy het nie 'n bewys gelewer dat sy dit gestuur het nie, sy het dit blykbaar nie meer nie. Die badkamer het "mould" tussen die teëls. Die eetkamertafel en stoele is geroes. Hierdie was definitief nie die geld werd nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jacobus L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie rustig. Baie rustig. Perfek vir 2 persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
My Happy Place
Thank you. Hope to see you again.

Madeleine V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie veilig en rustig. Vriendelike mense en die see is op jou stoep. Loopafstand van die see af, veilige parkering, rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
My Happy Place
Thank you. Glad you enjoyed yourselves.

Sharlene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Excellent. Excellent. Relaxing. Nice getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
My Happy Place
Thank you. I am glad you enjoyed your stay.

Jarrod S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

It was great, will definitely go back. The flat we stayed in was amazing has a really great view of the beach and was clean, perfect for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
My Happy Place
Thanks for the lovely review. Hope to see you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 87, Eenheid 311 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a693b99ca672f247e7bbd92041d1fd6939324135a4973ae4fff72d7db15c2bb2e7b609e76231cac235e1254a665d6f055ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 87 Beach Road Unit 311 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.051347464975 30.888549401258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang