Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My Hiding Place Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selago-weg 4888, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

My Hiding Place Self-catering Accommodation is 'n volledig toegeruste selfsorghuis wat 'n ideale wegbreek na die klein vakansiedorpie Bettysbaai bied. Die huis is naby die meer geleë met 'n rivier wat langsaan loop, en is net 10 minute se stap van die strand af.

Die huis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, asook 'n wassery en 'n braai-area.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n driekwartbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en 'n etenstafel en banke in. Daar is 'n bykomende ronde 4-sitplek etenstafel en stoele. Die knus sitkamer het 'n kaggel. Buite is daar 'n ingeboude braai-area, en braairoosters, 'n potjiepot en eetgerei word voorsien. Daar is 'n omheinde area vir kinders om in te speel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Selago-weg 4888, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink My Hiding Place Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selago-weg 4888, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiYLHDPgjRhIU5xeTbLLtNtPTqNbnfOSC5X1VnVjQ66ZKsXWlH9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 4888 Selago Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.361279266149 18.878220305835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang