My-konos Luxury Beach Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guinevere-weg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 999 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
My-konos Luxury Beach Accommodation is teen 'n hoogte in 'n unieke waterfrontposisie in die hartjie van St. Francisbaai geleë. Van hier af kan gaste 'n mooi uitsig oor die Indiese Oseaan geniet en soms sommer 'n paar walvisse en dolfyne sien wat verbyswem.
My-konos bied 5 en suite-dubbelkamers wat deur die ruim huis met sy verskeie verdiepings versprei is. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kluis vir gaste se waardevolle items en 'n waaier, en daar is ook onbeperkte WiFi.
Die verblyf het 'n gemeenskaplike eetarea met 'n mikrogolf en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n swembad waar gaste deur die dag kan afkoel.
My-konos bied ook e-pos- en drukdienste en daar is 'n kamervoorbereidingsdiens, iemand om bagasie te dra en plek om gaste se bagasie te stoor. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en lughawependeldienste kan gereël word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jean-Pierre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Guinevere-weg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink My-konos Luxury Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guinevere-weg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang