Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My Piece of Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 168, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 790 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

My Piece of Paradise is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Yzerfontein geleë is. Dié vakansiehuis bied lieflike see-uitsigte en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Weskus verken kan word.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en oopplan-leefareas en -onthaalareas. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad; die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die vierde slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 stapelbeddens en 'n en suite-stortbadkamer.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n gasstoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei, insluitend 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n groot etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan deel; 'n keramiekkaggel, rusbanke om te ontspan en 'n TV met volledige DStv-kanale. Dié leefarea lei na 'n onderdakstoep en beskutte braai-area.

Die huis spog met 'n speletjieskamer wat 'n sitarea, 'n pooltafel, 'n tafeltennistafel, 'n veerpyltjiebord en 'n jukskei het. Boonop bied die eiendom gratis vesel-Wi-Fi-internettoegang en parkeerplek vir 'n maksimum van 3 motors. Klein tot mediumgrootte honde wat goed gedra is welkom indien dit vooraf gereël word.

Soms loop volstruise, bokke, muishonde en fisante vrylik rond in die fynbos agter die eiendom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Atlantic-rylaan 168, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink My Piece of Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 790
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 790
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 168, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcacf0de64c0e59aaf5895a15ca4cb85f2d50fbbd63570412b1081af6b2ee1637ff1d5c9ae596cdd13bc06d1c368117f7f76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 790 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 168 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.372557780455 18.177882244775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang