Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MyAula

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en gemaklik. Was baie gerieflik. Kamer uiters netjies. Slegs 'n klein rukkie spandeer, maar was baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriselda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik. Ons het heerlik gebly, alles is beskikbaar wat jy nodig het. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Warm, beautiful venue and breathtaking. Was amazing. My family stayed over for my winter wedding. They all said how amazing the staff and venue were. Also made it so warm and comfortable for the cold winter night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allerise K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Peaceful. The host and hostess were friendly and very accommodating. Great place if you want to experience that country feel and sounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Wonderlik. Ons het heerlik gebly by MyAula. Die plekkie was baie oulik en die gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mientjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ongelooflike mooi en lekker plek om te bly! Baie vriendelike mense. Baie vriendelike ontvangs gewees deur Mariet. Baie lekker gekuier en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Puik verblyf. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Rustige en mooi verblyf. Heerlike blyplek met als wat jy nodig mag kry! Gerieflike bed en linne, goeie gehalte en keuse van koffie en tee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariet
MyAula
Beste Mirna Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons strewe is om die beste moontlik vir ons gaste aan te bied. Ons is 3.3 km van Rolling Waters Venue, soos per Google Maps. Ons in die platteland is bietjie verder verwyder van mekaar en daarom die stilte, verskeidenheid van voëllewe en kleinwild. Dankie vir julle ondersteuning van kleinsakeondernemings.

Annerie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Pragtig. MyAula is 'n pragtige gastehuis, met die vriendelikste eienaars. Ons kamer was ruim, snoesig en elegant. Die badkamer is ruim met so ekstra bederf sou mens dit nodig kry. Ons sal MyAula enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Dit was 'n heerlike kuier met vriendelike eienaars, heerlike ontbyt. Baie dankie aan Mariet en Johan wat hul pragtige plek oopgestel het vir matriekafskeidfoto's. Ek kan die venue ten volle aanbeveel. Die mooiste plek met soveel foto-geleenthede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 385
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 385
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxMkgf3Bb1tkKlvnwuNRC3QITT9Jx4inQnabPW7yPWv5jqzsbDK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 385 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 80 Tau Street Tiegerpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.871093216509 28.377814292908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang