MyAula
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Mariette V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Chriselda S - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Ashleigh B - Jun 2024
Algehele gradering
Warm, beautiful venue and breathtaking.
Christo T - Sep 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en professioneel.
Allerise K - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Paul D - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Mientjie V - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi en lekker plek om te bly! Baie vriendelike mense.
Maryke K - Jul 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Mirna M - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige en mooi verblyf.
MyAula se terugvoer
Beste Mirna
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons strewe is om die beste moontlik vir ons gaste aan te bied.
Ons is 3.3 km van Rolling Waters Venue, soos per Google Maps. Ons in die platteland is bietjie verder verwyder van mekaar en daarom die stilte, verskeidenheid van voëllewe en kleinwild.
Dankie vir julle ondersteuning van kleinsakeondernemings.
Annerie G - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Tina C - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuier met vriendelike eienaars, heerlike ontbyt.
Neville K - Nov 2021
Algehele gradering
Home from home.
Danielle S - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik en sprokiemooi.
MyAula se terugvoer
Dankie vir jou gunstige woorde Danielle. Dit is vir ons baie lekker wanneer gaste 'n positiewe ervaring in die Gastehuis het. Dit was lekker om julle ook te ontmoet. Wees veilig vol blydskap.
Karin B - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies.
Cb V - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was regtig een van die lekkerste oorslape ooit.
Les C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustig. Pragtige huis. Nariet en Johan die beste.
Albert S - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Grant V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike mense, goeie diens.
MyAula se terugvoer
Beste Grant
Baie dankie vir julle gradering. Dit word opreg waardeer. Julle is spesiaal vir ons. Pas julle mooi op tot ons weer sien. Die aller beste groete. Johan en Mariet
Karina K - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid, voel soos jou eie huis.
MyAula se terugvoer
Beste Karina. Baie dankie vir jou gradering. Dit word hoog op prys gestel. Ek bid jou net die aller, aller beste. Groete Mariet
Angelique S - Des 2019
Algehele gradering
Dit is 'n rustige plek met vriendelike diens.
Calvin B - Mrt 2019
Algehele gradering
Lovely place to stay and the hosts are very friendly and accommodating!
Elsje B - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met heerlike gasvryheid.
MyAula se terugvoer
Beste Elsje
Baie dankie vir julle gradering. Ek waardeer so baie. Dit was heerlik om saam met julle te kuier. Wees veilig tot ons weer sien.
Die aller beste groete
Johan en Mariet
John A - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met uiterse gasvryheid waarmee ons ontvang is.
Anneke V - Des 2018
Algehele gradering
Baie swierig en luuks!
Annalie V - Des 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met ideale plekke om weer jouself te herlaai.
MyAula se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons gaste voel soos familie wanneer hulle vertrek. Julle sal altyd welkom wees.
Liefde
Fanu B - Des 2017
Algehele gradering
Baie gesellig en gasvry.
MyAula se terugvoer
Beste Fanu,
Dankie vir jou gradering. Dis is vir ons lekker om om gaste te bederf. Ek wens vir julle net die aller mooiste 2018. Tot ons weer ontmoet.
Bianca G - Des 2017
Algehele gradering
Awesome blyplek.
Lees meerMyAula se terugvoer
Liewe Bianca
Dankie dat julle by MyAula oorgeslaap het, en dankie vir die goeie terugvoering. Dit was heerlik en 'n voorreg om julle te bederf.
Baie sterkte met julle voornemens en ek bid julle alle voorspoed toe. 'n Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige 2018, is in my sakkie vir julle twee. Wat 'n oulike paartjie is julle.
Die aller beste, liefde en groete.
Johan en Mariet
Andries B - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige vakansie-atmosfeer in 'n vyfsterfasiliteit met persoonlike diens wat jou deurgaans tuis laat voel.
Lees meerMyAula se terugvoer
Andries baie dankie vir jou positiewe gradering en sinvolle insette. Dankie dat jy jou pragtige familie met ons gedeel het. Wat 'n seën om so 'n gesin te mag hê. Wees veilig en ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Beste Groete
Mariet
Margaret B - Sep 2017
Algehele gradering
Very pleasant and homely.
MyAula se terugvoer
Dear Margaret,
Thank you for staying with us at MyAula. You came as strangers but left as family. It was such an honour to be your host. You can be proud of your family.
Kind Regards,
Johan and Mariet van Niekerk
Frik B - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige geriewe.
MyAula se terugvoer
Baie dankie Frik B vir jou gradering. Dit word baie waardeer. Julle groepie het so lekker gelag en dit was 'n groot plesier om julle te bederf. Seënwense. Mariet
Liesl E - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
MyAula se terugvoer
Beste Liesl,
Baie dankie vir die positiewe gradering. Dit was regtig heerlik om julle te ontmoet. Dankie dat julle die eerste gaste in ons Ateljee kamer was en dat julle lekker daar geslaap het.
Ons ligging is ideaal geleë na aan 'n lokale wat troues en maatskappy funksies behartig wat in ons onmiddelike omgewing plaasvind. Ek vermoed indien gaste bietjie wil wegbreek uit die stad se lawaai en nie ver wil ry, sal MyAula daardie rustigheid kan bied.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer van diens te wees.
Die aller beste groete,
Mariet van Niekerk
Ina F - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome customer service.
MyAula se terugvoer
Beste Ina.
Dankie vir jou gradering. Dit was heerlik om julle as gaste te akkommodeer. Julle is 'n pragtige familie. Kyk mooi na mekaar.
Beste Groete.
Mariet
Zandre B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie goed.
MyAula se terugvoer
Dankie Zandre, vir die gradering. Ek is jammer julle het uitgemis op ons beroemde ontbyt, met so baie onthale in ons omgewing hoop ons om julle gou weer te sien. Beste groete. Mariet.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang