Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MyAula

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Vanaf R1 385 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MyAula is 'n grasdakhuis wat geleë is in die rustige Tierpoort in Pretoria-Oos. Dié huis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste op soek na 'n vinnige wegbreeknaweek of oorslaapplekkie.

Hierdie koloniale styl huis spog met 7 keurig versierde kamers. Elke kamer het privaat badkamers, gehaltelinne en -handdoeke.

Die gastehuis spog ook met 'n kristalhelder swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste. Hierdie eiendom word nie deur beurtkrag ge-affekteer nie.

Die pragtig onderhoude tuine is die tuiste van verskeie voëlspesies en kleiner diere. Daar is 'n labirint wat van Suid-Afrikaanse plante gemaak is en die ideale plek is vir gaste om te mediteer.

MyAula is langs Garsfonteinweg naby die Pretoria-Oos Hospitaal, Pretoria-Oos Begraafplaas, Park View en die Woodlands Winkelsentrum asook Menlyn Main geleë.
Daar is verskeie trou- en konferensiesentrums in die omgewing soos Imperfect Perfection, Shokran, Bushwillow, La Patio, Thulani en Jabulani Function Venue. Klitsgras Drumming en die Ingaadi Spa is ook in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mariette V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gemaklik. Was baie gerieflik. Kamer uiters netjies. Slegs 'n klein rukkie spandeer, maar was baie mooi en netjies.
Sep 2024
Chriselda S
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Ons het heerlik gebly, alles is beskikbaar wat jy nodig het. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Jun 2024
Ashleigh B
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, beautiful venue and breathtaking. Was amazing. My family stayed over for my winter wedding. They all said how amazing the staff a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Paul D
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Ons het heerlik gebly by MyAula. Die plekkie was baie oulik en die gasvrou vriendelik en behulpsaam.
Des 2023
Mientjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike mooi en lekker plek om te bly! Baie vriendelike mense. Baie vriendelike ontvangs gewees deur Mariet. Baie lekker gekuier en geslaap.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Gaste dink MyAula het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 385
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 385
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxMkgf3Bb1tkKlvnwuNRC3QITT9Jx4inQnabPW7yPWv5jqzsbDK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 385 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 80 Tau Street Tiegerpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.871093216509 28.377814292908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang