Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myoli Beach Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Barbara L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Would strongly recommend. Value for money, neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Jou "home away from home". Ons het so lekker gekuier, ons het langer aan gebly. Gerieflike verblyf, naby aan die strand en lekker restaurant. Ons het oorspronklik 'n kamer geboek vir 2 aande, so lekker gekuier, ons het nog 3 aande gebly. Gasvrou het ons ge-upgrade na 'n chalet. Het met ons ingekcheck, restaurante en plekke van belang uitgewys. Waarlik 'n juweel in 'n stukkie paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekende gastehuis. Sal beslis weer daar bly as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel & Andre
Myoli Beach Lodge
Dankie Jacquis. Waardeer sulke awesome reviews en gaste. Altyd welkom. Sien weer.

Welma G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Naby die see en baie netjies. Die kuier was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker geslaap. Vriendelike diens en sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel & Andre
Myoli Beach Lodge
Awesome, baie dankie vir great review. Sien weer en blessings vir die res van die jaar.

Claire W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, clean, close to the action (beach and restaurant). Enjoyable and relaxed. Ronel is a thoughtful, friendly host. She moved us to a more spacious flat at no extra cost. The lodge is in a busy part of Myoli which suited us, and we were able to walk to the beach and the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie rustig, netjies en cozy. Ek sal definitief weer kom. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie netjies en cozy. Dus baie nicer as die foto's op die website.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel & Andre
Myoli Beach Lodge
Duizende dankies, Ronell. Hoop om jul weer te kan akkommodeer. Groete

Rene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Without a doubt, we’d rate this lodge a 10 out of 10 and highly recommend it. The location, just a short walk from the beach, made it the ideal spot for a relaxing getaway. The lodge itself was incredibly spacious, offering more than enough room to unwind, and everything was spotlessly clean from the moment we arrived. We also appreciated the thoughtful touches and amenities provided, which made our stay even more comfortable. Whether you’re looking to enjoy a quiet weekend or a longer beach holiday, this accommodation is a top choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel & Andre
Myoli Beach Lodge
Hi Rene, jy is awesome. Baie dankie. Ons streef na perfektheid, maar is nie altyd seker totdat ons die reviews kry. Baie dankie Sien weer.

Johan Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer daar wil gaan bly, lekker staproetes. Lekker rustige verblyf naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Te kort. Knus en skoon, nader as wat 'n ou oom met 'n tennisbal kan gooi van die strand en 'n lekker eetplek af. Ideaal vir 'n gesin met vriende wat die eenheid langsaan huur. Lieflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ronel & Andre Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 129

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 17, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZjg5ZWY5LTM1YmQtNGNmYi05YWFkLTE5MWZiYmNjYjQwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 17 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.033741326772 22.804516553879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang