Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myoli Beach Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Johan Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer daar wil gaan bly, lekker staproetes. Lekker rustige verblyf naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Te kort. Knus en skoon, nader as wat 'n ou oom met 'n tennisbal kan gooi van die strand en 'n lekker eetplek af. Ideaal vir 'n gesin met vriende wat die eenheid langsaan huur. Lieflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker. Alles was soos geadverteer en die ontvangs was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie goed. Baie lekker gebly en baie vriendelike ontvangs van eienares. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel & Andre
Myoli Beach Lodge
Dit was fantasties om jul hier by ons te ontvang. Baie dankie vir jul aangename persoonlikhede, dit is altyd maklike om awesome gaste te ontvang. Sien weer. Groete

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nicola V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantastic. Baie lekker gebly en geslaap. is puik mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel & Andre
Myoli Beach Lodge
Baie dankie Nicola, sien weer en sterkte vir 2024.

Manie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Clean tidy neat everything. Cozy. Small but very clean, close to beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Mees ongelooflike plek. Die eienaar is ongelooflik. Diens amazing. Die plek is mooi skoon, groot en het alles wat jy nodig het. Jy voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel & Andre
Myoli Beach Lodge
Net 'n groot plesier. Baie dankie. Sien weer.

Hanno B
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

We enjoyed the location and the accommodation served our needs perfectly. The Unit was spacious and had all one requires for a self-catering stay. Our hosts surprised us with special treats for Christmas and New Year, which was really appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanca M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Tuinroete juweel. Pragtige lodge met 'n see-uitsig. Die chalets het alles wat mens verwag en nog meer. Vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer kom. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel & Andre
Myoli Beach Lodge
Baie dankie, ons gee ons beste. Waardeer die ongelooflike review. Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ronel & Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 119

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 17, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZjg5ZWY5LTM1YmQtNGNmYi05YWFkLTE5MWZiYmNjYjQwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 17 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.033741326772 22.804516553879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang