Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myrtle Grove

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 26 resensies vir Myrtle Grove
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Susan F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Excellent.

It was stunning, thank you.

Gerhard J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Ons het fantasties lekker gekamp.

Dankie vir 'n lekker kamp.

Portia A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia A

Baie nice.

Yes, it was baie nice. Die kinders kon lekker speel en rondhardloop.

Cornél S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornél S

Ons sal beslis weer hier kamp. Baie veilig en naby die see.

Ons het heerlik hier gekamp en sal beslis weer gaan.

Moira S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira S

Te veel reën en moes vroeër vertrek.

Bietjie moeilik gewees want dit het heeltyd gereën.

Bianca P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca P

Baie lekker kamp stilte.

Ons het baie lekker gekamp. Die gras was 'n bietjie lank en baie oneweredig. Badkamers is mooi en skoon. Geen braaigeriewe nie.

Marlene S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S

Rustige plaas omgewing.

Rustige mooi plaas omgewing. Vriendelike gasheer. Daar is egter geen water punte by die staanplekke nie en geen skaduwee bome nie.

Mariaan L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L

Perfekte kampwegbreek!

Myrtle Grove bied beslis alles wat mens nodig het vir 'n kampwegbreek! Die plaas is rustig, met maklike toegang, skoon ablusiegeriewe en ongelooflike sterrekykpotensiaal. Ons sal beslis weer by julle boek.

Johnny W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny W

Rustig en stil.

Plek was baie netjies en skoon. Het die voels en natuur geniet. Sal weer daar gaan kamp. Baie sentraal.

Adriaan K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K

Als was reg en lekker gewees.

Dit was baie lekker gewees, daar is als wat mens nodig het vir kamp, het sommer 2 ekstra nagte geboek. Sal beslis die plek aanbeveel vir mense.

Dawid Benjamin J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid Benjamin J

Baie rustige kampterrein op nie-piektyd.

Dit was lekker dat ons on twee klein hondjies saam ons kon neem na die kampterrein, aangesien sulke plekke heellaas skaars is.

Dalene L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene L

Baie mooi en rustig, maar ablusiegeriewe nie op standaard.

Ons het gekamp. Uitsigte was asemrowend en omgewing was rustig, sentraal geleë en veilig. Staanplekke was ongelukkig bietjie skuins en ongelyk wat beweging bemoeilik het. Ablusiegeriewe baie rustic en nie op standaard. Sal definitief weer gaan as dit verbeter word. Prys was baie goed.

Alet B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Alet B

Baie mooi uitsig regte plaasgevoel.

Dis regtig mooi uitsig oor die landskappe van die plase en die mooi berge daar in die verte, rustig. Net een negatief was die ablusie, dit was skoon maar die pad soontoe en terug is nie vir ouergades bedoel nie, dis was regtig sleg en dan geen lig in die nag by staanplek-plekke nie, vir die wat nie toiletgeriewe het nie, was dit 'n probleem in die nag.

Dries S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries S

Baie sentraal geleë, rustig en beslis waarde vir geld en goeie diens.

Dit is nie vyfster geriewe nie, maar daar is alles wat jy nodig kan kry en skoon.

Andries K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Stunning kampering-vakansie! Definitief nog baie toekomstige kuiers by oom Kobie en Christel!

Beste waarde vir jou geld en met die vriendelikste van eienaars! Hulle gaan uit hulle pad om jou te help en te adviseur met doendinge in die omgewing. Baie veilig en skoon! As jy wil rus is dit die beste plek vir jou! Genoegsame spasie en die mooiste natuur-uitsigte. Het 4 weke in Desember 2020 daar spandeer en kan beslis vir enige iemand aanbeveel! Nogmaals dankie Christel en oom Kobie! Ek, my vrou, albei tieners en my pa het dit geweldig baie geniet daar by julle!

Myrtle Grove se terugvoer

Baie dankie Andries, ons hoop om julle gou weer te sien.

Myrtle Grove
Riana D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riana D

Aandag nodig.

Gras baie lank. Geen asblikke by kampstaanplek. Staanplekke baie hoog, baie moeilik om bo-op te kom. Geen toiletpapier van vroegmiddag af en ablusies nie skoongemaak nie.

Alfred M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred M

Incredibly spacious with plenty to do Around.

It was easy to find and very well placed in terms of getting in and around the George, and Glentana area.

Myrtle Grove se terugvoer

Thanks for sharing, hope to see you back soon!

Myrtle Grove
Meiring B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring B

Lekker rustig en baie gasvry.

Baie rustig en stil. Alles wat nodig was, was daar. Goeie gasvryheid.

Myrtle Grove se terugvoer

Ek is so bly dat julle die tydjie by ons geniet het, hoop om julle gou weer te sien.

Myrtle Grove
Jaco M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Pragtige uitsig, skoon en netjies en vriendelike gasvrou.

Het dit baie geniet.

Charlotte S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S

We had a lovely experience.

Everything was neat and clean with ample hot water. Very peaceful and close to stunning beaches. The owner was very friendly and made us feel at home. Thank you!

Myrtle Grove se terugvoer

Thanks for sharing, it was a pleasure to host you. Hope to see you back soon!

Myrtle Grove
Aike-marié S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aike-marié S

Baie lekker

Baie goeie waarde vir geld en 'n pragtige plekkie met baie potensiaal. Staanplekke het almal kragpunte en die omgewing is baie rustig en mooi. Die enigste rede dat die terugvoer nie vol 5'e is nie is oor die ablusie. Dit is pragtig gedoen en soos gestel het baie potensiaal, maar was deurtrek met spinnekoppe en spinnerakke. Ek verstaan dat dit in die veld is en dat spinnekoppe maar daar sal wees maar selfs my man wat nie bang is vir spinnekoppe nie het maar gesorg dat hy nie te lank in die badkamer draai nie. Indien die ablusie net redelik spinnekop en web vry is sal ek die plekkie aan almal aanbeveel.

Myrtle Grove se terugvoer

Ons is bly julle het die tydjie geniet. Ons sal bietjie met die natuur gesels en so bes ons kan plan maak.

Myrtle Grove
Rochelle D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle D

Laat die plaasmeisie in jou, haarself weer ontdek.

As jy werklik rustig wil raak, en na aan die natuur wil kom, is Cow Girl vir jou. So 'n mooi uitsig vanuit die tent en Kosie, die skaaphondjie, 'n groot bron van plesier. Dié plaasmense is vriendelik en warm, en dit was 'n sonderlike ervaring. Baie dankie, Christelle, vir jou tegemoetkomentheid met die bespreking. NB: neem jou eie drinkwater saam.

Myrtle Grove se terugvoer

Rochelle, dit was 'n absolute plesier om te sien hoe lekker innoverend julle gekamp het. Moenie dat die plaasmeisie te lank in die stad weg kruip nie. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Myrtle Grove
Cornel G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel G

Awesome and relaxing.

Great place to take your kids, its safe and there is play park as well. The owners was so kind to provide us with wood for braai. The bathroom facilities is well looked after. The view of the mountains is great!

Myrtle Grove se terugvoer

Hi Cornel, we love that you enjoyed your stay. Hope to see you back soon!

Myrtle Grove
Anton M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Had a great stay making new friends.

Very nice and well run. They do not have a shower in the bathroom but if you can live with a bath instead all is good.

Myrtle Grove se terugvoer

Hi Anton, we are glad that you enjoyed your stay. We hope to see you back soon.

Myrtle Grove
Roseline L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roseline L

This is a new facility and needs some upgrading. If you don't mind walking a distance to the ablution facilities then this place is okay.

The owners is friendly and welcomed us with open arms on the first day. Also came to check on us when we packed up. It is currently very dry in all over Western Cape, so the area we camped in was very dry and very windy. The farm is quiet and we enjoyed the fresh air. More bathroom/shower facilities would be a plus in the future as there were always a que in the mornings to use the showers. Two toilets and two showers is not enough for the amount of sites there is currently. The wind/weather caused us to pack up a day earlier.

Charel D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D

Dit was baie lekker.

Sal die plek enige tyd aanbeveel vir mense wat hou van natuur. Als is naby die see en benodighede soos 'n Spar. Die eienaar van die plek is vriendelik en baie behulpsaam.

Myrtle Grove se terugvoer

Hi Charel, ons is bly dat julle die tydjie hier geniet het, hoop om julle gou weer te sien!
Plaas groete

Myrtle Grove
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 906 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Cow Girl-plaas, Glentana, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAITGnb2IuJgwIhAzCfGSsGyivYm4bCdHUHWpNnqScKMSnIR1VUZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Main Road Cow Girl Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.016709 22.308804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang