Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myrtle Grove

Kampeer/karavaan

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Susan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent. It was stunning, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Ons het fantasties lekker gekamp. Dankie vir 'n lekker kamp.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Baie nice. Yes, it was baie nice. Die kinders kon lekker speel en rondhardloop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornél S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Ons sal beslis weer hier kamp. Baie veilig en naby die see. Ons het heerlik hier gekamp en sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Moira S
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jan 2024

Te veel reën en moes vroeër vertrek. Bietjie moeilik gewees want dit het heeltyd gereën.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca P
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2023

Baie lekker kamp stilte. Ons het baie lekker gekamp. Die gras was 'n bietjie lank en baie oneweredig. Badkamers is mooi en skoon. Geen braaigeriewe nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlene S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2023

Rustige plaas omgewing. Rustige mooi plaas omgewing. Vriendelike gasheer. Daar is egter geen water punte by die staanplekke nie en geen skaduwee bome nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Perfekte kampwegbreek! Myrtle Grove bied beslis alles wat mens nodig het vir 'n kampwegbreek! Die plaas is rustig, met maklike toegang, skoon ablusiegeriewe en ongelooflike sterrekykpotensiaal. Ons sal beslis weer by julle boek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Rustig en stil. Plek was baie netjies en skoon. Het die voels en natuur geniet. Sal weer daar gaan kamp. Baie sentraal.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

Als was reg en lekker gewees. Dit was baie lekker gewees, daar is als wat mens nodig het vir kamp, het sommer 2 ekstra nagte geboek. Sal beslis die plek aanbeveel vir mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 906 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Cow Girl-plaas, Glentana, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAITGnb2IuJgwIhAzCfGSsGyivYm4bCdHUHWpNnqScKMSnIR1VUZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Main Road Cow Girl Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.016709 22.308804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang