Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myrtle

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christina V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker vakansie gehou en sal weer gaan. Vreeslik lekker gebly. Die gasvryheid van die eienaars het ons welkom laat voel. Wil graag voorstel dat daar dalk 'n toaster in plekkie kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pleasant, relaxing and enjoyable. Hostess was very friendly and accommodating. Can definitely recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Alles wat jy nodig het. Baie hartlik ontvang deur die eienaar. Die plekkie was perfek vir oorslaap oppad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Overall, our experience at Myrtle was nothing short of delightful. Review of one night stay at Myrtle. From the moment we arrived, the warmth and hospitality of the owner made a lasting impression. They were incredibly friendly and accommodating, ensuring that our stay was comfortable and enjoyable. The facility itself was immaculate, boasting all the necessary amenities one could need for a restful stay. The attention to detail in cleanliness and provision of comforts was evident throughout. Located in a serene and secure neighbourhood, the location was ideal—peaceful enough for a quiet night’s sleep yet conveniently close to the town centre for easy access to local attractions and dining.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Veilig, ruim & netjies. Heerlik. Baie ruimte met 'n uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clyde L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantastic. This was the best place we stayed in on our travels. Absolute value for money for my kids, wife, and me. Modern, clean, excellent facilities, and great hosts. Felt like moving in permanently.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selome
Myrtle
It was a pleasure hosting you.

Ina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vriendelike ontvangs. Baie ruim en netjiese akkommodasie. Sal weer van die akkommodasie gebruik maak en beslis by familie ens. aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Vrek lekker gewees. Jeffreys is maar net vir my 'n lekker plek en die mense is altyd so vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Selome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Myrtlestraat 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ecd2d2946c23971163eb6384b9eea5fcc250aa972ec4fbab4e5261b1aa67b329f4f7854062b0596eaef10c394e846c4472d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 3 Myrtle Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -34.038873662906 24.92510749025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang